LitNet

LitNet

New from Jonathan Ball: Love and Fury by Margie Orford

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-03-13

Love and Fury is the compelling and intimate account of the life, loves and furies of Margie Orford. In this brave memoir, the renowned South African crime writer divulges some of the harrowing experiences that have shaped her life and influenced her writing.

Graad 11: Wiskunde-toets en memo, kwartaal 1

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-03-13

Is jy in graad 11 en vergelyk jy jou te veel met jou klasmaats se lewens op die sosiale media? Oefen eerder jou Wiskunde-vergelykings met hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveldt. Laai dit hier af. Binnekort gaan jou klasmaats jaloers wees op jou goeie punte!

Pasverskyn: Hemel en aarde en ons deur Zirk van den Berg

LitNet Boeke en skrywers 2024-03-12
Dat die dokter wat mynbaas Hans-Peter Kranz aangestel het, al die tyd ’n vrou is, het die dorpenaars op Kolmanskop vroeg in die twintigste eeu heeltemal oorhoops. Dokter Alexandra Stackelberg kom om die x-straalmasjien by die diamantmyn te bedryf – hoofsaaklik om diamantdiewe vas te trek.

Persverklaring: Oudtshoorn-stories steel kollig by die 14de kykNET Fiëstas

LitNet Feeste 2024-03-12

Oudtshoorn-stories, soos in 2023 uitgebeeld in die KKNK se debuutdrama Droomkraan-kronieke, was die groot wenner tydens die 14de kykNET Fiëstas.

Graad 10: Wiskunde-toets 2 en memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-03-12

Gee eksponente, getalpatrone en vergelykings jou slapelose nagte? Hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveldt kan jou help. Klik hier om die vraestel af te laai en jou werk te oefen. Vanaand kan jy ’n bietjie suiker in jou tee oplos en met Wiskunde-oplossings in jou kop gaan slaap. Jou ouers sal bly wees oor die kopseer van jou rapportpunte opgelos is!

Press release: Cape Town Opera presents SHORTS: A festival of pocket operas at the Artscape Theatre from 11 to 21 April 2024

LitNet Lifestyle and entertainment 2024-03-11

This autumn, Cape Town Opera will present SHORTS: A festival of pocket operas, a captivating series of concise operas at the Artscape Theatre from 11 to 21 April, 2024. This dynamic festival promises to be a celebration of operatic innovation and storytelling, including the world premiere of Conrad Asman’s Trial by media, a compelling new South African opera, Francis Poulenc’s La voix humaine, and Mozart’s comedic opera The impresario, presented in English.

Press release: LAMTA’s Spring awakening hit musical returns to Cape Town and Johannesburg

LitNet Lifestyle and entertainment 2024-03-11

Spring awakening, directed by Sylvaine Strike, is back by popular demand. Based on the original play by Frank Wedekind, Spring awakening first opened on Broadway in 2006 to great acclaim. Hailed a masterpiece, the groundbreaking musical has consistently pushed boundaries.

Fotoblad: Die 14de kykNET Fiëstas

LitNet Feeste 2024-03-11

Die Fiëstas is by ’n glansryke toekenningsaand op 7 Maart by The Lookout in die V&A Waterfront in Kaapstad uitgedeel. Ansurette Lourens het namens LitNet gaan foto’s neem.

Persverklaring: Illustrasiekursus by die Breytenbach Galery op Wellington

LitNet Kuns 2024-03-08

Gemotiveer deur die feit dat daar ruimte is vir heelwat meer illustreerders – veral in SA – wat die boek-, storie- en boekmaakproses ken, word die eerste omvattende en onafhanklike Illustrasiekursus hierdie jaar in Suid-Afrika aangebied. Die kursus begin Saterdag 6 April 2024.

Persverklaring | Press release: Die 14de kykNET Fiëstas-wenners | The 14th kykNET Fiesta Awards winners

LitNet Leefstyl 2024-03-08

Die Fiëstas, wat vanjaar vir die 14de keer aangebied is, is by ’n glansryke toekenningsaand op 7 Maart in Kaapstad uitgedeel. Hier is die volledige lys van wenners. | The Fiestas, presented for the 14th time this year, were handed out at a glamorous awards evening on 7 March in Cape Town. Here is the complete list of winners.

Uitnodiging: Gedenklesing – Marie Koopmans-de Wet

LitNet Akademies en skole 2024-03-08

Jy word uitgenooi na ’n gedenklesing deur die kultuurhistorikus en erfeniskonsultant Matilda Burden oor die lewe, werk en bydraes tot taal en kultuur van ’n bekende Kaapse vrou, Marie Koopmans-de Wet.

Press release: Amazwi’s Literature, Heritage, Ecology Conference

LitNet Books and writers 2024-03-08

Amazwi is hosting its annual Literature, Heritage, Ecology Conference on 19 and 20 March. There is no charge to attend the conference.

LitNet: Die Suid-Afrikaanse krisis

LitNet Nuusbrief 2024-03-07

LitNet: Die Suid-Afrikaanse krisis

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Stiltes en stemme

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-03-07

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Stiltes en stemme, ’n huldigingsbundel vir Karel Schoeman, op 12 Maart in Pretoria. Jacomien van Niekerk sal met die redakteur van die bundel, Willie Burger, gesels.

Persverklaring: Verrassende teater wag by KKNK se Lucky Pakkie

LitNet KKNK 2024-03-06

Volgens Beeslaar word drie verskillende Lucky Pakkies aangebied. Melkbaard is nie noodwendig kinderteater nie, maar word as gesinsvriendelik aangebied (daagliks 11:00), terwyl ouerbegeleiding vir Sagtebaard aanbeveel word (daagliks 14:00) en Hardebaard ’n ouderdomsbeperking van geen onder 16 het (daagliks 17:00).

Top