LitNet

LitNet

Graad 7: Wiskunde-werkopdrag 1 en memo, kwartaal 1

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-02-06

As jy in graad 7 is, weet jy teen hierdie tyd dat die getal 7 ’n priem- en ’n onewe getal is. As jy nog meer van al die res van die natuurlike (en telgetalle) wil leer, kan jy Wilhelm du Toit se vraestel en memorandum gratis hier aflaai en voorberei vir jou eerste kwartaal se toets.

Persverklaring: SA Akademiepryse 2024 | Oproep om nominasies

LitNet Akademies en skole 2024-02-06

Die sluitingsdatum vir nominasies is 15 Februarie 2024, tensy anders in die dokument vermeld. ’n Nomineerder en sekondant, en ook die kandidaat, hoef nie ’n lid van die Akademie te wees nie.

Pasverskyn: Twa die tydloper deur Anoeschka von Meck

LitNet Boeke en skrywers 2024-02-06

Daar is mense wie se lewens van die begin af anders verloop. Sulke mense se liefde lê nie op die gewone plekke en paaie nie, maar juis daar waar min ooit die moed sal hê om hul toekoms te gaan haal.

Persverklaring: AfriSnaaks, jou lekker ding!

LitNet Teater 2024-02-06

Komediant, radio-omroeper en all-round entertainer Wayne McKay is weer op die planke te sien in sy nuwe show AfriSnaaks. Bring jou vriende en familie om unieke stories te kom geniet wat highlight hoe taal, kultuur en gemeenskap ôs geïnspireer het en ôs maak wie ôs is. 

Voorblad: Boekbekendstelling met Hannes Visser en Igno van Niekerk by NALN | 15 Februarie 2024

LitNet Boeke en skrywers 2024-02-06

Sluit by ons aan vir die bekendstelling van Hannes Visser se misdaadroman Voorblad, wat onlangs verskyn het. Igno van Niekerk, skrywer en bekende spreker, is Hannes se gespreksgenoot. Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum | 15 Februarie 2024

Persverklaring: Laerskool Noord, die komedie, toer voort!

LitNet Teater 2024-02-05

Na meer as 80 vertoning en amper twee jaar op die pad is die komedie Laerskool Noord weereens op die pad, maar op sy laaste rondtes.

Persverklaring: Verskeie bekroonde produksies by KKNK te sien

LitNet KKNK 2024-02-04

Teaterliefhebbers kan uitsien na verskeie bekroonde teaterproduksies van feeste regoor Suid-Afrika wat by die KKNK te sien is. Die 28ste KKNK word van Saterdag 23 tot Sondag 31 Maart 2024 op Oudtshoorn aangebied.

Press release: Rosalind Butler’s new South African play Expelled at The Baxter premieres on 7 February

LitNet Lifestyle and entertainment 2024-02-01

Expelled is a family drama which focuses on the largely ungoverned world of social media. Alex, a Matric pupil at an elite school, gets caught up in a viral scandal and is suspended. Once shared, lives alter in seconds. This production is a must-see for all high school learners who make use of social media, and for their parents wading through the minefield – and to this end significant school learner discounts will be on offer.

Uitnodiging | Oerlied-bekendstellingskonsert: ’n korehuldeblyk om Internasionale Moedertaaldag te vier

LitNet Musiek 2024-02-01

Die SBA nooi u uit na die Oerlied-bekendstellingskonsert, ’n korehuldeblyk aan Afrikaans erfenis om Internasionale Moedertaaldag te vier op 24 Februarie 2024 by die Endlersaal in Stellenbosch. Met Lynelle Kenned, Tribal Echo Trio, Lyntjie Jaars, Gertruide Lombaard en gesogte gemeenskapskore, onder leiding van die bekende Zenobia Kloppers.

LitNet: Waarom ontgroening?

LitNet Nuusbrief 2024-02-01

LitNet: Waarom ontgroening?

Persverklaring: Suidoosterfees word mondig

LitNet Suidoosterfees 2024-02-01

Die Suidoosterfees word vanjaar mondig. Verskeie verrassings en hoogtepunte wag op feesgangers wanneer dié gewilde Moederstad-fees van 26 April tot 1 Mei 2024 by die Artscape-teaterkompleks aangebied word. Kaartjies kan vanaf 5 Februarie by Webtickets bespreek word.

Pasverskyn: Ina Rousseau: Digter van die kwiksilwerwoord, ’n huldiging deur Daniel Hugo

LitNet Boeke en skrywers 2024-01-31

In hierdie huldigingspublikasie word daar met vars oë gekyk na Ina Rousseau as digter, kortverhaalskrywer en vertaler. Sy was ’n eindeloos presiese en perfeksionistiese samevoeger van klinkende frases wat langsaam oor ’n tydperk van vyf dekades soos ’n koraalrif aangegroei het tot verse, digbundels en ’n indrukwekkende oeuvre.

Uitnodiging | Skrywersaand by Oude Leeskamer met Michiel Heyns, SJ Naudé en Jonathan Amid, 29 Februarie 2024

LitNet Boeke en skrywers 2024-01-31

Eerder as die benouende formaat van ’n tradisionele kort gesprek met een skrywer oor ’n jongste titel, plaas hierdie reeks twee skrywers en die gespreksleier in dialoog: oor die skryfkuns en hul skryfproses, hul wêreldbeskouing, die rol van die skrywer plaaslik en wyer, die betowering en uitdagings van die woord en die unieke karakter van die onderskeie skrywere se skryfkuns en stem.

Uitnodiging | Tom Dreyer en Toast Coetzer: In my droom ry jy oor ’n rooi robot – Valentynsdag by die NALN

LitNet Boeke en skrywers 2024-01-31

Gedigte, reis en liefde is al drie ’n ekspedisie na die onbekende. Kom reis saam met Toast Coetzer en Tom Dreyer | Valentynsdag by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum in Bloemfontein.

Persverklaring: ’n Uitnodiging na die studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-01-31

Nagraadse studente van regoor Suid-Afrika sal hul navorsing oor enige onderwerp in Afrikaans aanbied in die vorm van ’n referaat of plakkaat. Die simposium sal ’n hibriede formaat aanneem om soveel moontlik aanbieders en bywoners te akkommodeer.

Top