Persverklaring: Lux et Umbra deur die Vox Chamber Choir

  • 0

Die bekroonde Vox chamber choir, onder leiding van die komponis-dirigent Franco Prinsloo, gaan koorliefhebbers bekoor met hul transendente konsert Lux et Umbra | Umbra et Lux (Lig en skadu | Skadu en lig), op Sondag, 9 Junie 2024 om 15:00 by die Nazareth House-kapel, Pretoria.

Laai die persverklaring hier af.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top