LitNet

LitNet

Nuut by Naledi: Wisselende stemminge deur Cas Vos

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-04-17

In Wisselende stemminge kom die sinvraag van die lewe helder aan die lig. Die mens is ’n lewensreisiger, van sy kleintyd tot hy sy laaste asem kwytraak. Op sy reis ervaar hy ’n wêreld wat in duie stort. En dit alles deur die toedoen van mense. Talle antieke sowel as eietydse taalstrategieë kom in die bundel aan die lig. En die slotsom is: net die liefde kan die oerchaos oorwin.

New from Penguin: Small changes for big results by Warren Ingram

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-04-17
There is no shortage of good advice, personal finance books and well-worn practices, so the question is: Why can’t people change? We know what to do, but then inexplicably don’t seem to do it. What keeps tripping us up? Many of our money troubles are caused by behavioural traps that keep us locked in a cycle.
 

Nuut by Best Books: Om teen treine te skree: 11 nuwe dramas vir hoërskole saamgestel deur Tanya Viviers

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-04-17

Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met as sentrale tema tieners se smagting na aanvaarding en om as jong volwassenes in die samelewing hul eie identiteit te vind. Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul medemens gesien wil word. Fanie Viljoen beskryf hierdie drome en smagting as ’n “reis na nêrens” in sy bydrae. 

Nuut by Naledi: Skaakmat in elf deur Etienne Labuschagne

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-04-17

Twee vroue Mossadagente, een ’n Suid-Afrikaansgebore musiekonderwyseres en die ander ’n Britse plantkundige, probeer om die meesterbrein agter die terreuraanval op die Israeliese Olimpiese span by die 1972-Spele in München op te spoor en te elimineer. Een misluk, met katastrofiese en verrassende gevolge. Die ander slaag, maar die nadraai is bittersoet.

Nuut by Naledi: Sewe keer sondig saamgestel deur Stefaans Coetzee en Anschen Conradie

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-04-17

25 kortverhale, die een sondiger as die ander, sal die leser vermaak, ontroer, laat naels kou en dalk selfs laat glimlag. Volgens oorlewering bestaan daar sewe dodelike sondes waaruit alle ander onheilighede voortspruit: hoogmoed, gierigheid,
wellus, afguns, vraatsug, toorn, en luiheid.

Graad 7: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-04-17

Is jy in graad 7 en wonder jy hoekom die haas so bekommerd na die wortels kyk? Hy het nog nie Wilhelm du Toit se gratis Wiskundevraestel afgelaai nie en die vierkantswortels veroorsaak dus nog vir hom hoofbrekens. Moenie die haas wees nie! Laai die oefenvraestel af en kry die tweede kwartaal se Wiskunde onder die knie.

Graad 6: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-04-17

Is jy in graad 6 en sien jy hoe rustig die waterval se waterstrome hier kabbel en vloei? As jy Wilhelm du Toit se gratis Wiskundevraestel en memo hier aflaai, sal jy vloeidiagramme kan oefen – en dit sal jou sommer baie meer rustig en ontspanne oor jou Wiskunde-eksamen laat voel! 

Press release: 2024 Commonwealth Short Story Prize shortlists announced

LitNet Books and writers 2024-04-17

An international judging panel has shortlisted twenty-three outstanding stories for the world’s most global literature prize. The shortlisted writers hail from 13 countries across the Commonwealth and their ambitious stories span continents and decades.

Invitation | Book launch: Catastrophe by Ian Sutherland at Oude Leeskamer | 18 April 2024

LitNet Books and writers 2024-04-15

Join us for an evening filled with lively discussions around Ian Sutherland’s new novel, Catastrophe. Set against the backdrop of a world teetering on the brink of disaster, this thought-provoking novel explores themes of resilience, redemption, and the pursuit of truth in the face of overwhelming adversity.

Persverklaring: Drie debuutwerke ryg elk ses KKNK Kanna-benoemings in

LitNet KKNK 2024-04-15

Drie debuutproduksies wat van 23 tot 31 Maart by die KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn te sien was, is elk vir ses Kanna-pryse benoem. Die volledige lys benoemings is vandag vrygestel.

Persverklaring: Wenners van NB-Uitgewers 2023 Jeugboekpryse aangekondig

LitNet Boeke en skrywers 2024-04-15

NB-Uitgewers se drukname Human & Rousseau en Tafelberg maak met trots die wenners bekend.

Press release: Love Life Festival in McGregor from 26 to 28 April 2024

LitNet Feeste 2024-04-12

This one-of-a-kind festival, curated by award-winning internationally acclaimed producer/engineer and LGBTQ+ activist, Christi van der Colff, promises to be a deconstructed celebration aimed at fostering genuine connections through the mediums of music, art, and film.

Persverklaring: TK-lesingreeks | Geskiedenis van die Taalkommissie en die AWS

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-04-12

In hierdie eerste virtuele aanbieding van vyf, op Dinsdag 23 April, bied drie lede van die huidige Taalkommissie, Jana Luther, Fred Pheiffer en Annelise de Vries, ’n kort oorsig oor aspekte van die geskiedenis van Afrikaans wat in wisselwerking met die normering daarvan gestaan het.

Persverklaring: Uitsoekdramas op Suidoosterfees se NATi Teaterfeesprogram

LitNet Suidoosterfees 2024-04-12

Teaterliefhebbers kan regskuif vir ’n onvergeetlike drama-aanbod by die 21ste Suidoosterfees wat vanjaar van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad aangebied word.

Persverklaring: Odendaal se Droomwerk kom tuis in Kaapstad

LitNet Teater 2024-04-11

"Petrus droom oor sy voorouers in ’n hospitaal vir geestesiekes. Sy stammoeder, Diana van Madagaskar, loop op die seebodem terug huis toe. Sy oupa Piet, ’n apartheidsenator, herleef sy toesprake op sy doodsbed. Kan Petrus versoening in sy familie bring, of is hy te siek om te onderskei tussen werklikheid en droom?" | Droomwerk speel 26-30 April by Suidoosterfees en 8-11 Mei by die Avalon Ouditorium (Homecoming Centre) in Kaapstad.

Top