'n Kort antwoord op Crito se evaluering van my resensie van Jan van Staden se boek
2015-06-15 Ek antwoord graag op die volgende statement van Crito:"Sowel Rust as Kombuis is nie bereid om die roman te takseer vir wat dit wil wees nie. Albei is té versigtig om te sê of Jan van Staden in sy doel geslaag het – om ‘n roman te skryf wat die leser tittileer, prikkel. Wat die […]
die dinge wat ek gedoen het toe ek dood was
2015-05-26"toe ek dood was,
was die lewe een groot stryd om oorlewing."
Kyk noord, gaan voort
2015-02-24 "Ons leef in vreemde tye. Tye van vreemdelingehaat, beurtkrag, parlementêre chaos, bedreigings teenoor die vrye pers, rassisme van alle kleure en geure, plaasmoorde, werkloosheid, toenemende polarisasie en algemene pessimisme. In hierdie tye bring Stef Bos sy eerste volledige Afrikaanse album uit, en hy noem dit Kaalvoet."Onderhoud: "Lisa se klavier"
2015-02-18 Aanhangers van Koos Kombuis het dalk al gewonder: wie was dié Lisa? En het sy werklik bestaan?oorlewingsgebed van die 21ste-eeuse kunstenaar
2015-01-20 "bly by my, heerterwyl die messe marsjeer ..."

