Is Kersfees nog relevant?
2012-10-31 "Ek moet erken my eerste reaksie, sowat ’n jaar gelede, toe ek hoor Kersfees word dalk binnekort iets van die verlede, was ongeloof en verbystering. Kersfees afgeskaf? Ondenkbaar! Maar hoe meer ek daaroor nagedink het, hoe meer het ek begin hou van die idee van ’n lewe sonder Kersfees."
Huldeblyk aan ’n belangrike boek wat my soos ’n fokken idioot laat voel het
2008-07-10Genugtig! Uitgewers is een van my gunsteling Afrikaanse uitgewers. Hulle gee boeke uit wat waag, wat mense laat praat, boeke deur skrywers wat dinge anders en nuut doen.
As ek De la Rey was, het ek jou ge-sue!
2008-04-14 Ope Brief aan Deon Opperman van Koos Kombuis Liewe Deon Party ouens fok Australië toe, party ouens blaas hulle breins uit met drugs, party ouens is in denial en sê alles sal vanself regkom, en party ouens probeer iets positiefs doen ...
Die primitiewes
2008-01-29 Op die rand van ’n woestyn. Etlike eeue voor Christus. Josua en die Israeliete val die Beloofde Land binne. Die heidene se afgode word afgebreek en verbrand. Een na die ander marsjeer hulle die vreemde stede binne, dood vroue en kinders, ...
Die dag toe Nelson Mandela vrygelaat is
2007-07-09 Ja, ek onthou die dag toe Nelson Mandela vrygelaat is. Ek was op my knieë voor die TV. Nie omdat ek gebid het nie, maar omdat daar ’n meisie onder my was. Sy het vreeslik geraas en ek kon nie die woorde van die continuity announcer ...
My vrou
2007-01-19 Vir Kannetjie Ek hou van ‘n vrou Wat haar man kan staan Breed en bonkig van stuk Sonder toom, sonder juk Ek hou van ‘n vrou Met ‘n hart vol son Sy bou haar huis op die rots Soos ‘n boer in beton My vrou is nie mooi nie ...
Bok van Blerk en die bagasie van veertig jaar
2006-11-28 Koos Kombuis in gesprek met die nuwe musiekheld van jong Suid-Afrika.

