Die dag toe Nelson Mandela vrygelaat is

  • 0

Ja, ek onthou die dag toe Nelson Mandela vrygelaat is. Ek was op my knieë voor die TV. Nie omdat ek gebid het nie, maar omdat daar ’n meisie onder my was. Sy het vreeslik geraas en ek kon nie die woorde van die continuity announcer lekker hoor nie. Die meisie het nie belanggestel in die historiese gebeure nie; ek wel. Ek kan nie meer deesdae so multi-task soos in die goeie ou dae nie. Shit.

Koos Kombuis 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top