Kersfees saam met Koos Kombuis!
2022-12-22Besoek jy jou dorpsbiblioteek gereeld? Koos Kombuis gesels ook oor vondse in sy dorpsbiblioteek.
"Lees dit stadig, lees dit agter die lekker aan, lees dit om weerloos te word"
2022-10-28Watter boeke lei Koos Kombuis se aandag af van die ANC, Poetin en klimaatsverandering?
Die boekbedryf floreer!
2022-09-30Wil jy meer oor Xhosa-erfenis en -kultuur leer? Is jy ’n liedjieskrywer wat by ’n praktiese handleiding kan baat? Koos Kombuis beveel ook ’n Namibiese romanse en speurverhaal aan waarin die romantiese tonele skreeusnaaks is. Luister ook meer na ’n boek oor geloof, vriendskap en lojaliteit waar jy voel asof jy die mense ken.
Dis lente in die Boland!
2022-09-01Koos Kombuis lei die lente in met ’n blitsoorsig van boeke oor kulturele verskille en komiese misverstande, kommentare op woke-kultuur, wetenskapfiksie, wat nie meer die lelike eendjie van die letterkunde is nie, en ’n ligte aksieverhaal. ’n Lekker brokkie nuus word ook gedeel!
Vroueskrywers en -karakters
2022-07-29Vrouemaand (Augustus) is om die draai. Koos Kombuis gesels oor onder andere kinderliteratuur, chicklit, biblioteekboeke, bittersoet verhale en boeke wat jou in trane laat uitbars.
Wat lees jy in die winter voor die kaggelvuur?
2022-06-24Koos Kombuis vertel meer oor sy boekrak hierdie maand: wetenskapfiksie en die Afrikaanse musiekindustrie.
Koos sê: “Dis beter om iets in ’n storievorm te lees ...”
2022-05-27Koos Kombuis neem ons op ’n kort, baie unieke reis deur ’n aantal boeke wat oor sy pad gekom het. Hy vertel boonop van ’n kitaar op die groot trek en verduidelik dat hy Gauloises verkies het om teen apartheid te baklei.
Help! Koos Kombuis se kunstefees spiraal buite alle orde!
2021-09-17"Dis dalk ’n bietjie meer Kootjie Emmer as Magersfontein." – Koos Kombuis oor sy ‘crazy komedie’, Help! My dorp hou ’n kunstefees!
Sy naam was Poenskop
2021-01-07"In standerd 9 was daar so baie sekerhede. Neil Diamond was cool. Moffies het hel toe gegaan. Moenie gedigte skryf nie, dis weird. Moenie dans nie, dit kan lei tot seks."
Die Donker Hart van Brackenfell
2020-11-13"Gister het ek vir die eerste keer in my lewe ’n kar gejumpstart met kabels. Op my eentjie. Ek hou van Brackenfell. Ek hou van die mense van Brackenfell."
,
2020-06-29"Die dood is nie daardie vreesaanjaende oomblik waaroor elke moordskrywer skryf, wat elke mens vrees nie. Die dood is soos dit wat ek nou voel. Dis bloot soos ’n aftrede."
Korona-kortverhaalfees: Koos Kombuis oor ","
2020-06-29"Voor ons ’n nuwe fase kan betree, moet ons van baie bagasie ontslae raak, en die enigste manier om dit te doen, is deur die ineengestrengelde knope van karma en skuld los te maak en, in die woorde van Annesu de Vos, 'vry uit te stap'."
Sushi with Hitler: ’n onderhoud met Koos Kombuis
2020-04-22"Hierdie is ’n vreemde tyd, ’n apokaliptiese tyd. Ek hoop nie daar kom ’n tweede Hitler nie. En ek hoop nie ons soesji raak op nie."

