Kaalvoet tot in die Drakensberge
2017-05-02Koos Kombuis vertel hoe Elders deur Erns Grundling en Dansend met die lewe: In die jeug van veroudering deur Kobus Anthonissen hom gehelp het om ’n naweek in die Drakensberge betekenisvol te maak.
"Beautiful in Beaufort-Wes": Koos en Kannetjie Kombuis skryf oor twee kante van 'n saak
2016-08-17"Die oorspronklike eienaar(s) van kopiereg in ‘n liedjie is die skrywer(s) van die lirieke en die komponis(te) van die toonsetting."
Crowdfunding: Koos Kombuis se lang pad na lekkersing
2016-07-18Word een van Koos se Vriende en help om hierdie droom ‘n werklikheid te maak!
die dood van god, deel II
2016-07-07"Hier haal ons ons medaljes af
En skink saam met U 'n glasie wyn
Op die broederskap van pyn"
die dood van god, deel I
2016-07-07"Soos Siembamba, so lê hy daar
Gelate in die sloot
Tussen twyfel en herinnering."
Musiek op die lug: waarom ek gemengde gevoelens het oor die 90%-reël
2016-05-17"Dit is dan eintlik my grootste vraag: Selfs met die nuwe reëling in plek, hoeveel moeite gaan die ouens wat die speellyste saamstel doen om uit hul pad te gaan om interessante plaaslike musiek op te spoor?"
die reggemaakte huisman
2015-12-03"hy is
‘n reggemaakte huisman.
hy lê op opgemaakte beddens rond
en knip sy toonnaels
in die spervuur van kersfees en nuwejaar."
Boekresensie: Sugar Man – The Life, Death and Resurrection of Sixto Rodriguez
2015-10-13"Hierdie nuwe Sugar Man-verhaal is goed geskryf, by tye stilisties briljant, en Robert Plummer se redigering is, soos altyd, byna onverbeterlik."
Boekresensie: Boas Mei is verward deur Tinus Horn
2015-08-07"Ek hoop regtig nie dat ons nog twee dekades moet wag voordat Tinus Horn weer ‘n roman publiseer nie."
'n Kort antwoord op Crito se evaluering van my resensie van Jan van Staden se boek
2015-06-15 Ek antwoord graag op die volgende statement van Crito:"Sowel Rust as Kombuis is nie bereid om die roman te takseer vir wat dit wil wees nie. Albei is té versigtig om te sê of Jan van Staden in sy doel geslaag het – om ‘n roman te skryf wat die leser tittileer, prikkel. Wat die […]
die dinge wat ek gedoen het toe ek dood was
2015-05-26"toe ek dood was,
was die lewe een groot stryd om oorlewing."

