Die onopgeloste raaisel met spesifieke verwysing na Die Jakkalssomer van Dirk Jordaan
2008-07-17"Hierdie artikel bied ’n psigoanalitiese lesing van Dirk Jordaan se Die Jakkalssomer met besondere verwysing na die onopgeloste raaisel in die teks."
Die gruishoop vol misgekykte diamante: Joan Hambidge in gesprek met Daniel Hugo
2008-07-09 "Die letterkunde is soos ’n gruishoop wat ’n mens oor en oor moet sif om die misgekykte diamante te vind. Die patroon waarin dié vondste dan in ’n tematiese bloemlesing gerangskik word, gee daaraan ’n uitsonderlike flonkering."
There are more questions than answers: Joan Hambidge in gesprek met Madri Victor oor Palindroom
2008-06-05 Die woord palindroom verwys na ’n woord of sin wat dieselfde van voor of agter gelees kan word. Die leser dink dadelik dat mens hier te doen het met twee boeke, Palindroom en Koesnaatjies vir die proe, wat so van agter na voor en van voor na ...
Joan Hambidge ondervra Jeanne Goosen
2008-06-02 "Skryf laat my beter voel. Vir my is dit iets soos om sekere gevoelswaarhede bokant die intellektuele analise te stel, maar sonder om die rede te verwerp."
Joan Hambidge praat met Louis Esterhuizen oor skrywersverhoudings, spontaneïteit en skaak
2008-05-27Ons is tydgenote doer uit die tagtigerjare. Ek, jy, Johann de Lange, Theunis Engelbrecht, Lucas Malan, Daniel Hugo, Johann Lodewyk Marais, onder andere, het so om en by dieselfde tyd op die toneel verskyn. Hoe onthou jy ons debute?
Joan Hambidge in gesprek met Marlise Joubert oor haar jongste bundel Passies en Passasies
2008-05-21Jy het in 1971 gedebuteer met ‘n Boot in die woestyn en jou jongste bundel, Passies en Passasies, ‘n lywige bundel van 128 bladsye, het verlede jaar verskyn.
Wat is navorsing en hoekom bestaan daar soveel teenstrydige opmerkings hieroor?
2008-05-08Nou onlangs merk die Afrikaanse skrywer, en my kollega, Etienne van Heerden, teenoor my op dat kreatiewe skrywers navorsing skép.
Joan Hambidge in gesprek met TT Cloete oor sy jongste bundel Heilige Nuuskierigheid
2008-05-06"Ek haal gedigte uit alles vandaan, uit die musiek, die skilderkuns, die beeldhoukuns."
Dizain, vir Gilbert Gibson
2008-04-15"Op pad na Acapulco
verloor jou soos ’n sleutel"
’n Gedig deur Joan Hambidge
Koos Prinsloo - 'n naam gekoppel aan omstredenheid
2008-03-27 Die naam Koos Prinsloo was en is gekoppel aan omstredenheid. Koos Prinsloo was ’n tydgenoot in die onrustige tagtiger- en negentigerjare toe almal aan almal se kele was. Nie alleen was dit die tyd van apartheid, noodtoestande en seksuele ...
'n Gesprek tussen Hambidge en De Villiers rondom die verskyning van Vervreemdeling
2008-03-26Hoe oud was jy toe jy vir die eerste keer begin gedigte skryf het?
Heupvuur-vrae aan Joan Hambidge
2008-02-27Die literator en skrywer Joan Hambidge tree by die volgende geleenthede op tydens die Stellenbosse Woordfees wat van 3 tot 8 Maart 2008 gehou word.
Ballade van die Getroue Digters
Vir Elize Botha
2007-11-16
Op die maat van Peter Blum & Breyten Breytenbach, ‘n parodie vir Elize Botha (1930 - 2007)
Machu Picchu en die argeologie van lees
2007-10-17Die leesproses word vir my toenemend ’n magiese, huiwerende proses met die onderskrywing van “sluimerende betekenisse”, om NP van Wyk Louw aan te pas. Dit is algemeen bekend dat Sigmund Freud uitermate belang gestel het in ...
