Die digkuns van Johann de Lange met spesifieke verwysing na Nagsweet
2009-02-20"Die tekste dwing die leser om verby die oppervlak te delf en die tekste as emblema van dieperliggende wonde te sien."
Loftus Marais se digdebuut - ʼn Mini-resensie
2008-11-25 Staan in die algemeen nader aan vensters van Loftus Marais (Tafelberg) is 'n verruklike debuut waarin die kanon weggeklap én bestendig word. Die digter dig teen Van Wyk Louw se beiteltjie in en hy bely dat hy ʼn fokken lugdrukboor het ...
Credo van ʼn kritikus
2008-11-19Vele literatore wil nie resensies skryf nie, omdat die polemiek wat dit mag ontlok, mense steur.
Meulenhof se mense na jare steeds ’n lofwaardige teks
2008-10-23 Hierdie roman word bemark as 'n eg-menslike, tydlose verhaal wat vandag nog steeds helder tot die leser spreek.
Die weduwee se bewonderende sluierdans: Gerrit Olivier se aantekeninge by Koos Prinsloo
2008-10-15 Ons het lank gewag op Gerrit Olivier se aantekeninge by Koos Prinsloo wat so pas by Sun-uitgewers (en meer spesifiek Rapid Access) verskyn het. Olivier het bekendheid verwerf in die tagtigerjare as ? vlymbekkige en dikwels satiriese kritikus ...
Klassieke Prinsloo se boodskap vandag nog net so tersaaklik as destyds
2008-10-14 Ek het geskryf: Die naam Koos Prinsloo was en is gekoppel aan omstredenheid. Koos Prinsloo was 'n tydgenoot in die onrustige tagtiger- en negentigerjare toe almal aan almal se kele was.
Ronnie Belcher se speelse bekoring leef voort in Van heidebos en Skepper
2008-10-02 Polities inkorrek, seksisties, over-the-top, maar soos dit met boeregrappe ook gesteld is.
Perhaps, Perhaps, Perhaps
2008-09-30 We were never on the same page in restaurants my darling. I would go for the main course first whilst you might order one or two hors de combat. Or change your mind ... “Perhaps, Perhaps, Perhaps ...” We could never agree on the same place either ... Sushi or salads for you; steak tartare […]
Vir Piet van Rooyen, die digter van Kwansuis
2008-09-29"Piet van Rooyen se jongste digbundel Kwansuis bevat aangrypende mooi verse."
Bitterbessie dagbreek
’n Huildronk op Ingrid
2008-08-13
Bitterbessie dagbreek bitterbessie nag Lacan het gebreek tussen ons met mag Vind jou in my verse nes korrels lood alles bly méconnaissance: ’n vervloekte woord Reis deur herinnering beweeg ek deur vergeet verdwaal ek in ’n kring wat terug lei na my leed Vind net ’n eggo in kierang nabootsing om opnuut so bedroë ’n […]
