In die skadu van Machu Pichu
2007-09-04 In die skadu van Machu Picchu vind die temalied van Il Postino my: die storie van ’n eenvoudige posman, wen haar hart met Pablo se verse, verby die vloei van die Urubamba, in knetterende klanke van verlange. In die skadu van Machu Picchu. In die skadu van Machu Picchu glip ’n skaars vlinder verby my […]
In stede van 'n psigoanalise: Narkotiese ritmes van 'n onophoudelike trom
2007
2007-06-29
Etienne van Heerden se roman In stede van die liefde is ’n roman oor verglyding; oor geweld; oor artefakte en kuns; oor paranoia; oor dwelmmisbruik; oor die familiewe-lewe; oor die okapi; oor selfmoord; oor kinderdiefstal – ’n volledige ...
Memorandum: 'n verhaal met skilderye: Kanttekeninge deur Joan Hambidge
2007
2007-06-29
Etienne Britz illustreer in sy uitvoerige analise van Marlene van Niekerk / Adriaan van Zyl se Memorandum dat geen leser ooit hierdie teks finaal sal kan deurgrond nie. Sy bespreking – wat resensies van ander kritici bevat, asook onderhoude en ’n ...
Body Paint
2007-06-28 No one knows the secret of your lips on my mouth my hand harassing the soft hairs on your back and gorgeous bum the colour of your nipples upright aroused under my tongue or that you shut your eyes when you come up for air in a delicious session of body paint last night […]
Die hipnose van die digkuns: TT Cloete-gedenklesing
2005
2007-06-14
TT Cloete se versamelbundel Die baie ryk ure bevat ’n afdruk op die voorblad van die beroemde verlugte getyeboek-kalender van die hertog Jan van Berry, wat geleef het van 1340 tot 1416, Les très riches heures du duc de Berry, met ...
Hibriditeit en die internet
2000
2007-06-13
Die bestaan van die internet het ’n verregaande uitwerking op ons denke. Kennis kan verkry word deur op ’n enkel knoppie te kliek (search) en van webruimte na webruimte – so dansend tussen die verskillende planetestelsels – word inligting ...
''Ek maak maar ’n gedig wat drup-/ drup van bewondering, ses keer'': Joan Hambidge lees Wilma Stockenström se Die stomme aarde: ’n Keur
2007-05-23 "Hierdie bundel het teer oomblikke, en die gevaar van mooiskrywery is iets waaroor die selfdekonstruerende digter bly tob. Daar is in hierdie poëtika altyd sprake van ’n dubbelloop-aksie, van dig en skepties wees oor die effek van die proses."
Joan Hambidge resenseer TT Cloete se Heilige nuuskierigheid
2007-05-15 "Die aweregse blik, die gebruik van geleerde/vreemde woorde, die blik op die natuur, satires, die erkenning van die liggaamlike en blatant-erotiese, die gesprek met ander – ook met Elize Botha deur Totius en Opperman – is van die oorheersende temas in hierdie bundel."
Die Polana Hotel: ’n Storie, ’n fantasie en literêre teorie
2007-05-03Reis was nog altyd vir my gekoppel aan kreatiwiteit. In 2000 het ek die millennium-oorgang op die hotelstoep van die Polana ingedans – op “Volare”.
Tot (Weder)siens: ’n (Post)Moderne ballade
2007-04-12 Klik op die rooi woorde om die gedig te laat ontvou.Sou ek ’n Sianied-pil neem of wag op uitlewering soos Rommel die arme drommel? “Tot Siens” van D.J. Opperman In elk geval, ’n rukkie Rommel, ’n Oer-Germaan ...
Digteres as huisvrou
2007-03-14 Vir Elisabeth Eybers Altyd 'n Mr Delivery-boks teen die muur, nooit 'n optelslet op die onvanpaste uur. Agenda/memoranda-dae waardeer sy gatvol, moerig van vergadering na vergadering tol. Wasgoed wat deur haar Bosch-masjien swaai, sewe stelle klere plus gymbroeke aan die draai. Eksamenskrifte, e-posse, verslae op haar lessenaar ('n Toring van Babel), neffens kritieke wat […]
ABSA Ketting: Joan Hambidge in gesprek met Daniel Hugo
2007-03-06"Goeie poësie is nie noodwendig “nuut” nie. Carina Stander en Sarina Dönges se “tradisionele” liriese verse is ewe goed as Danie Marais en Loit Sôls se “byderwetse” praatpoësie."
