Lesersindrukke: Errol Tobias: Suiwer goud deur Errol Tobias
2016-01-29"Hierin lê dan die groot waarde van Tobias se boek: dat dit ’n allerbelangrike bydrae lewer tot die skamele versameling van boeke oor die land se 'niewit' rugbyhelde van weleer."
Ricardo: die sanger, en die tyd waarin hy geleef het
2015-11-28"Maar toe kom die (onheilige?) drie-eenheid van democracy en majority rule en national demographics en só het ons stelselmatig van die medialandskap begin verdwyn, randfigure geraak, gemarginaliseer deur die nuwe magshebbers en die vasklouers aan die ou orde, en het ons byna uitsluitlik in die poniekoerante te lande gekom."
Onderhoud: Heindrich Wyngaard oor A home for Zephany
2015-09-02"... en straks die belangrikste, is daar die versugting om stories van my gemeenskap te vertel."
Essay: Richard van der Ross se In our own skins
2015-05-18"Nogtans behoort hierdie boek verpligte leesstof te word vir bepaald mense wat hulself bruin noem of wat deur ander as bruin beskou word. Eweneens moet dit sy weg vind na Kaapse skole en universiteite, maar ook die res van die land."

