Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Jan Oberholzer
2021-04-14Gaan Eskom ineenstort? Freek Robinson gesels met Jan Oberholzer, bedryfshoof van Eskom.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Willie Breytenbach
2021-04-07Wat gebeur tans in Mosambiek en hoekom? Freek Robinson gesels met Willie Breytenbach, emeritusprofessor in politieke wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch.
Afrikaans: US-protesaksie vanaf 9 April
2021-03-31Protes en rollende massa-aksie wag op Wim. Freek Robinson praat met die geskiedkundige Hermann Giliomee en DAK-netwerk se Danie van Wyk.
Reguit met Robinson: A Zoom interview with Mike van Graan
2021-03-25Where are the millions? Freek Robinson interviews playwright and activist Mike van Graan from the Sustaining Theatre and Dance (STAND) Foundation and the Theatre and Dance Alliance.
Reguit met Robinson: A Zoom interview with Thabane Vincent Maphai
2021-03-17What role can Afrikaners play in the practical rebuilding of South Africa? A summit between the Thabo Mbeki Foundation and Afrikaner interest groups took place at the end of February 2021 in Cape Town. Freek Robinson interviews Thabane Vincent Maphai from the Thabo Mbeki Foundation.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Tony Leon
2021-03-11By geleentheid van die verskyning van sy nuwe boek, Future tense ‒ Reflections on my troubled land (Jonathan Ball Publishers, 2021), gesels die politieke veteraan Tony Leon met Freek Robinson oor Suid-Afrika vandag.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Karl Kemp
2021-03-03Die grond-debat: emosionele stryd of wanbestuur deur die huidige regering? Freek Robinson gesels met die skrywer en regsgeleerde Karl Kemp oor sy boek Promised land.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met John Mathuhle, Barend la Grange en Giel Bekker
2021-02-23Die afgelope naweek het die gemeenskap van Senekal en Matwabeng in die Oos-Vrystaat hande gevat, in teenstelling met verlede Oktober se rasseverdeling en -geweld. Freek Robinson gesels met pastoor John Mathuhle, South Africa Day se bedryfshoof Barend la Grange, en Giel Bekker, voorsitter van die Senekal-Matwabeng Gemeenskapsforum, oor versoening- en samewerkingsmoontlikhede op Senekal.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Stefanie Fick
2021-02-17Die tentakels van korrupsie is oral. Wat staan ons te doen? Freek Robinson gesels met advokaat Stefanie Fick van die Organisasie Teen Belastingmisbruik (OUTA).
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Jakkie Cilliers
2021-02-10Tyd vir ’n hersiene Nasionale Ontwikkelingsplan? Freek Robinson gesels met Jakkie Cilliers, stigter en voormalige uitvoerende direkteur van die Instituut vir Veiligheidstudies (ISS).
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Heindrich Wyngaard en Phil Craig
2021-02-03Wil die meerderheid inwoners van die Wes-Kaap afstig, of wil hulle net groter seggenskap hê in die manier waarop die provinsie bestuur word?
Reguit met Robinson: ’n Tweede Zoom-gesprek met Helmuth Reuter
2021-01-27Freek Robinson gesels met Helmuth Reuter, internis, kenner van oordraagbare siektes en kliniese farmakoloog, oor vaksiene, hoe om gesond te bly tot jy joune kry, en oor ivermektien.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Chris Klopper
2021-01-22Die opening van die skooljaar is tot 15 Februarie uitgestel. Freek Robinson gesels met Chris Klopper, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU), oor die uitdagings van die onderwys in die tweede pandemiejaar.
Van kleefband na fopnuus
2021-01-20"Hierdie Januarie 45 jaar gelede het televisie in Suid-Afrika begin. En nou staan ons op die drempel van ’n nuwe era waar TV soos ons dit geken het daardie tyd, sal verdwyn."
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Renata Schoeman en Eugene du Plessis
2021-01-14Freek Robinson gesels met ’n psigiater, Renata Schoeman, en ’n kliniese sielkundige, Eugene du Plessis, oor die uitwerking van die COVID-19-pandemie op mense se gemoed.

