Ek’t Act deur Klara du Plessis: Baby, everything’s golden
2026-04-02"Dat dit ’n keuse is om die leser op ’n afstand te hou, is redelik sigbaar hier en dit slaag daarin, om oor die waters na ons te roep en soms ook plekke om te ruil waar ons weer in die vreemde land of binnekant opeindig en sy weer in die bekende, die tuiste is."
An Iliad ondersoek die oorlog binne elkeen van ons
2026-03-13"Dit is egter eers wanneer Achilles en Hector teen mekaar te staan kom, swaard teen swaard, mens teen mens, dat die storie boor tot in jou binneste. Dan ontmoet ons die harte, die ware wraak en ontnugterendste weerkaatsings van die mensdom."
And the girls in their Sunday dresses: Soms is dit waarvoor ons wag reg langs ons
2026-02-24"Hier het sy nou ’n oor gevind, iemand wat haar ietwat kop, iemand om haar las mee te deel. Sy wil nie meer alleen dra aan die hongerte, werkloosheid en ongelykheid nie."
Aftrek, a(a)ntrek, optrek en uittrek van metafore in Kruiper-Crawler: ’n onderhoud met Shane van der Hoven
2026-02-10“Ek vra myself af: Hoe klink ek as ek nie ōrie moontlike geweld van oppergesagte kommer nie. Ek dink die verteenwoordiging van verskeie idiolekte en sosiolekte is belangrik, insiggewend en mooi.”
Soft rebellion-resensie: opvoerkuns as ’n vorm van teer weerstand
2025-12-22"Carin Bester se Soft rebellion is ’n speelgrond vir die vrydenkende en ’n plek van besinning, asook ’n veilige hawe vir protes in al haar wonderlike glorie."
Vannie wal, af: ’n teaterresensie
2025-12-02"Tog weet mens een ding as jy die stuk klaar beleef het, Harris is hier om te bly. Ons spoel saam weg op die Eersterivier na dieper water, na stiller grond. Vannie wal, af los ons met die vraag: Wat bly oor van ons sonder die liefde?"
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Boklied – ’n psigedeliese padkaart na binne
2025-11-20"Ek het die heropvoering van Boklied by die Toyota Stellenbosch Woordfees bygewoon met ’n klein groep gehoorlede, wat al minder geraak het met elke pouse." Dianne du Toit Albertze skryf indrukke oor hierdie stuk wat vanjaar weer by die Woordfees op die planke was.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Ek is ook nie Danie
2025-11-20"Dan is daar ook die alleenheid wat volg – van skrywer-wees, hopeless romantic of net lone wolf – daardie isolasie en verlatenheid wat hier doeltreffend en roerend tot lewe kom." Dianne du Toit Albertze bied ’n retrospektiewe blik op Ek is nie Danie, wat vanjaar vier Woordtrofees ingepalm het.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Lynette du Plessis oor Kinderlê, die drama
2025-11-11"Die Woordfees-week het so vinnig viby my oë gegaan dat alles maar nou ees inskop en dat ek voel ek’t iets geaccomplish wat ek nooit gedink het ek sou doen nie – om te act."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Ontaard nooi gehoor uit na ’n saamwees om die woord
2025-09-23"’n Oorkoepelende tema in die bundel sowel as die produksie is belonging, op verskillende vlakke: om te hoort op die aarde, te belong in die samelewing of in jou familie. Daardie soeke na hoort en na tuiste."
Die wenner van die Nagtegaal-tekspryswenner: ’n onderhoud met Dianne du Toit Albertze
2025-05-08"Dit was veronderstel om my tweede roman te wees, maar die karakters wou net eenvoudig nie alleenlik op papier lewe nie. En toe ontmoet ek vir Tinarie by laasjaar se teksmark en ons begin skryf e-briewe vir mekaar en kort voor lank het ek ’n muse gekry."
Soebat
2021-08-24Khadija Heeger vertolk Dianne Albertze se monoloog Soebat. Thembela Madliki het die regie behartig. LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi.
NATi Jong Sterre: Kaap-produksie by Suidoosterfees 2020
2020-11-20"Alhoewel die storie afspeel in Kaapstad en kyk na die klank, kleur en kolonialisme van die dorp, gaan dit oor baie meer se 'djep' ('beroof'/'steel') as net daai. Die play is ’n kombinasie van Afrikaans, Afrikaaps, Engels en Gayle. Ek loer en leer maar van Afrikaaps by meesters soos Jitsvinger, Jethrow Louw en Niko10long." Hierdie geleentheid vind 21 November om 19:00 plaas.
Resensie: Koningin Lear deur Tom Lanoye
2019-09-13"’n Veglustigheid gryp jou aan die kraag soos ’n dronk boer in 'n kroeg met die lees van Koningin Lear."
Resensie: Melk en vleis en Bloed en bodem deur Marina Albertyn
2019-09-13"Met die toename in geweld teen vroue in Suid-Afrika, is Marina Albertyn se werk meer relevant as ooit. In beide Melk en vleis en Bloed en bodem word die vroulike karakters tot die uiterste beproef. Albei vroulike hoofkarakters weier egter om as slagoffers beskou te word."

