Terugblik
2021-07-15"Ek het wel een agtemarag
aan jou ma se deu geklop
met blomme in my hand
en jou favourite chocolates
Hoe kon ek daavan vegiet?"
Wanne gannie gangsters wêk soek?
2021-06-23"Dieselle opportunities wat die next persoon gekry het, is vi jou oek ge-offer."
Ontvlugting
2021-06-08"arms gevou
kop omlaag
gesig sonder uitdrukking
haar binneste ’n oseaan
vol opgekropte seer"
hulpeloos en magteloos
2021-05-24"die waarheid is naak
soos ’n angsbevange vrou
vasgekeer tussen die mure
van haar eie huis"
Haa’ selfmoo’dbriefie
2021-05-03"net as djy rêrag wil
of as djy voelit raak te stil
gie ek jou my blessing
om wee’ te date"
die herfs van 2020
2021-03-23"die herfs van 2020
was maar net die begin
van ons stryd om Covid-19
vir altyd te oorwin"
In die tyd van korona
2021-03-10"Hy verwoes en vernietig families
hy bring ondraaglike pyn
en die seer daarmee gepaard
is ’n seer wat nooit verdwyn"
Liewe Moeder
2020-10-20"Toe ek hoor my jongste dogte
het oorie tou getrap
was my heel eeste gedagte
om vi djou te bel
en te vitel"
Winter
2020-10-12"Ma nou wat djy beslyt het
Om ’n niewe begin te maak
Is da niks wat ek kan doen
Om die storm te kalmeerie"
Bring vi my die lente
2020-09-15"En as djy op ’n dag ’n drai kô maak
Doen tog vi my ’n favour
(Want ek hettie krag vi nóg drama nie)
Los groot asseblief die winter daa
En bring vi my die lente saam"
"Ek wil hê die leser moet die pad saam met Clint Bonthuys stap"
2020-06-19"Clint was later nie net die hoofkarakter nie, hy het begin voel soos iemand wat saam met my op skool was. ’n Doodgewone matrikulant wat ook skelm agter die skoolsaal rook, probleme by die huis het en met meisies wat hom bewonder."
my eie stem
2020-06-11"ek weier om innie skadu
van famous digters te beweeg
ek het my eie style
my eie stem"
Kattekwaad
2020-02-05“Diep in haar binneste glo sy haar katte lewe en dat hulle eendag op ’n reëndag huis toe sal kom.”
Vrouedag-skryfkompetisie: Te danke aan juffrou F
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Christo Meyer:
"te danke aan juffrou F
’n onnie van lank terug
kan ek vidag met trots sê
my droem het waa' gewôd"

