Die koevert op die tafel
2019-07-18"Almal van hulle is vreemdelinge. Ek ken hulle van g’n kant af nie. Almal is so vriendelik en simpatiek. Hulle noem my Cliffie en sê hulle is vreeslik jammer oor Bianca. Wie is Bianca? Is ek veronderstel om haar te ken? Wat steek hulle vir my weg?"
sorry my broe
2019-02-13"djy hettie ee's vi' oulaas
vi' my koebaai gesê nie
net stil-stil die pad
van nooit-wee-t'rugkom gevat"
Huis, woning, tuiste: Geen ander tuiste
2017-01-25Lees Christo Meyer se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

