Barend van der Merwe

Barend van der Merwe

Barend van der Merwe woon in die Noord-Kaap.

Vreedsame revolusie: Uit die enjinkamer van die onderhandelinge: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2017-11-15

"Vreedsame revolusie is nie ’n omvattende studie van die tydperk onder bespreking nie, en neem meer die vorm aan van die verhaal van een persoon se herinneringe, hoewel die skrywer ook deur middel van voetnote ’n wetenskaplike geurtjie aan die publikasie verskaf."

Boereverneukers deur Izak du Plessis: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2017-10-26

"Met Boereverneukers volg Du Plessis sterk in die spore van sy voorgangers, die joernalis-historici, en lewer hy ’n aangename bydrae tot die Afrikaanse boekeskatkis."

Op pad deur Dana Snyman: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2017-10-24

"Snyman se beskrywinge simboliseer toeganklikheid, nie net maar in die taal nie, maar ook in die karakters. Dit is dinge waarmee al die gewone mense kan assosieer, in ’n taal waarmee gewone mense kan assosieer."

Jan Smuts – van boerseun tot wêreldverhoog: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2017-10-20

"Smuts se lewe en loopbaan is nie een wat eenvoudig begrawe kan word op grond van sy rasbeleid nie; daarvoor is sy nalatenskap eenvoudig te groot. Jan Smuts: Van boerseun tot wêreldverhoog is daarom ’n mylpaal in die Suid-Afrikaanse historiografie."

Aantekeninge teen die skemeruur deur Clinton V du Plessis: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2017-10-11

"Du Plessis se skryfwerk wemel van eietydse vraagstukke en karakters. Die heengaan van ikone soos David Bowie en Leonard Cohen. Die politiek. Die pynlike apartheidsverlede. En daarby ingemeng kom outobiografiese motiewe."

Huis, woning, tuiste: wyl ek sterf

Barend van der Merwe Skryfkompetisies 2017-01-17

Lees Barend van der Merwe se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Einstein-kompetisie: Barend van der Merwe

Barend van der Merwe Einstein-kompetisie 2016-07-25

Barend werk by die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronneagentskap.

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Barend van der Merwe

Barend van der Merwe 2013-11-25 Jy was my prinses wat ek op my hande kon dra en vir wie ek twyfelagtige verse kon skryf ‘op versoek’, al was dit ook net op versoek van een mens: jy.

Johannes Kerkorrel

Barend van der Merwe 2012-11-12 Maar die een ding wat vir Johannes Kerkorrel laat uitstaan, selfs onder meeste van sy tydgenote uit die ‘Voëlvry’-era, is dat Kerkorrel waarlik ’n begaafde musikant en veral komponis was.
Top