Pasgelaai

An exploratory study of code-switching patterns in the utterances of preschool Afrikaans-Dutch children

Monique Rabé, Nina Brink Academic research 2025-10-23

"The study takes as its starting point the characteristics of congruent lexicalisation and the specific dynamics of code-switching between closely related languages to explore and describe the code-switching patterns found in the utterances of preschool Afrikaans–Dutch children during the BFLA process."

’n Verkennende studie van kodewisselingspatrone in die uitings van voorskoolse, Afrikaans-Nederlandse kinders

Monique Rabé, Nina Brink LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2025-10-23

"Aangesien Afrikaans en Nederlands nouverwante tale is, is kongruente leksikalisering dikwels teenwoordig, wat tot ’n samevloeiing van grammatikale strukture tussen die tale lei."

Uitnodiging: Marianne Thamm lewer PEN Afrikaans se jaarlikse lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid

PEN Afrikaans Menings 2025-10-23

Belangstellendes is hartlik welkom. Bywoning is gratis.

Die Lasarus-effek: Frederik L Rothmann

Jannie Pretorius Visueel 2025-10-23

"Rothmann se dagboek, in keurige taal geskryf, bevat heelwat juwele. So vertel hy van vyf burgers sonder perde wat een oggend vroeg die Engelse gaan voorlê om perde te bekom."

Brander

Jeanne Henning Els Poësie 2025-10-23

"Laatmiddag
op ’n rots //
bly kyk die
seun oor
die see"

Ek het dit sien kom

Johan van der Merwe Poësie 2025-10-23

"ek het dit sien kom
oor die kim van my gedagtes
of voorvaderlike geheue
wat eerder
’n voorvaderlike sonde was"

Smeekbedes

Anton van Rensburg Poësie 2025-10-23

"smeek duisend blare saam met my
vir ’n aalmoes uit die vaalblou lug."

Elia en die kraaie langs die pad

Carlie Schiel Poësie 2025-10-23

"Elia is nie hier nie.
Geen roeping meer te vervul,
geen kos om aan te dra
vir God’s profetekind."

Katriena kom in haar blommehemel tuis

Hannes Stander Fiksie 2025-10-23

"Sy het in Namakwaland grootgeword en die wêreld goed geken. 'Dit is ’n dankbare kontrei,' het sy gesê. 'Dit is wel ’n harde wêreld wat meestal vaal en klipperig lyk, maar as dit die slag mooi reën, show die veld te allerliefliks af.'"

Christiaan Bakkes (1965–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2025-10-23

"Skryf het vir my ’n wegholperd geword. Ek het nooit kon dink dat dit so ver sou gaan nie. Daai perd het nog nie ophou galop nie en die rit is wonderlik." Lees meer oor die lewe en werk van Christiaan Bakkes in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.

Toets jou begrip

Marieta Nel Notas, toetse en vraestelle 2025-10-22

Ouers, onderwysers, leerders of nuuskieriges kan hierdie gratis begripstoets benut. Dit is opgestel deur Marieta Nel volgens die onderwysdepartement se nuutste riglyne.

Is Ozempic die wonderkuur?

Freek Robinson, Helmuth Reuter LitNetKanaal op YouTube 2025-10-22

Die media gons oor Ozempic, maar werk dit regtig? Waarom is Hollywood so verlief op die middel? Wat is die nadele, indien eniges? Dit is die vrae wat Freek Robinson aan die mediese spesialis Helmuth Reuter stel.

Nuut by Queillerie: Die laaste leuen deur Anita du Preez

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-10-22

Sophia het weer een van die episodes gehad waar sy eenvoudig wegraak. Asof sy in die put is waarin sy as kind met haar troetelkuiken, Rebecca, geval het. Swart. Niks. Toe sy bykom, vind sy haar man, die popster Max Bladen, met ’n bloederige wond aan sy kop. Wie het Max reg hier in hul leefkamer aangeval? Dit kan tog nie wees dat sý ... ? Sy sal bitter vinnig ’n manier moet vind om haar onskuld te bewys – al kan sy niks onthou nie.

New from Tafelberg: Healing the mother wound by Moshitadi Lehlomela

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-10-22

A much-anticipated and requested follow-up from the author of The girl who survived her mother, this is a comprehensive guide for individuals healing from the mother wound – psychological trauma resulting from maternal neglect, abuse, or emotional unavailability. This is a must-have guide for the modern woman ready to soar. 

Nuut by Naledi: Briewe van heldinne vertaal deur WJ Henderson

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-10-22

Agtien beroemde vroue uit die Griekse mitologie en geskiedenis skryf aan hulle minnaars om te verneem hoekom hulle nie skryf of terugkom nie. Die tragiese ironie is dat die helde óf omgekom óf iemand anders gevind het.  Die briewe vertoon ’n wye spektrum van gevoelens, gedagtes, omstandighede en gedrag. Die ongeveer vyf-en-twintigjarige Ovidius, ’n Romeinse man in die laaste dekade vC, verbaas die leser van vandag met sy uitgebreide kennis van die mitologie en vernuftige skildering van die vroulike psige.

Nuut by Naledi: Vandagsedag deur Lanie van Reenen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-10-22

In Vandagsedag deel Lanie van Reenen die juwele van die kleiner, onder-die-radar-lewe; die huis wat sy liefderik restoureer in die plattelandse dorpie waar sy land, hoe sy, ten spyte van die beperkinge wat met die ouderdom saamkom, steeds ja sê vir avonture. Sy beleef die laaste jare van haar ma se lewe intens en bring haar eie gedagtes oor oudword in perspektief. Sy verlustig haar in die klein detail van ’n vervullende alleenlewe, besef dat sy dit tot ’n kunsvorm kan verhef in die wete dat al wat sy – ons almal – het, is inderdaad vandag se dag.

Gewildste plasings op LitNet: 16 tot 21 Oktober 2025

LitNet Als oor LitNet 2025-10-22

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 16 tot 21 Oktober 2025.

Short.Sharp.Stories anthology, Power: interview with Shanice Ndlovu, author of "When I think of my death"

Shanice Ndlovu, Joanne Hichens Books and writers 2025-10-22

"There is a freedom in speculative fiction that doesn’t exist in any other genre – anything can happen. That kind of freedom, once tasted, is addictive. And that is what fantasy has provided me – a place to articulate these stories fully. This particular story begins with a dream, possibly the oldest of all that is speculative."

Heil die Leser! Carpe diem! ’n Selfhelpboek en ’n romanse

Nini Bennett-Moll Boekrubrieke 2025-10-22

Nini Bennett-Moll skryf oor ’n selfhelpboek, To health with it! deur Tebogo Thekisho: "As sy eerste boek ’n memoires van oorlewing was, is hiérdie een ’n manifes vir die soewereiniteit van persoonlike welsyn"; en oor ’n Romanza, Om Isla op te pas deur Elsa Winckler: "Uiteindelik is daar net twee tipes stories, om Chris Barnard aan te haal: goed geskrewe of swak geskrewe verhale. En Winckler se verhaal is ’n knapgeskrewe een."

Lesersindruk: Misdaad/Liefdaad deur Joanne Lombard is ’n vars debuut

Hetta Pieterse Lesersindrukke 2025-10-22

"Die storiewêreld is vol kontraste: ’n oënskynlik gemaklike voorstedelike lewe waar die gesin inderwaarheid al jare lank swaarkry weens die gevolge van dwelmverslawing; ’n restourasie-werkswinkel wat ’n hawe bied teen die harde werklikhede van misdaad en inbrake in ’n stad."

Top