Nuut by Human & Rousseau: Die rooi angelier deur Eleanor Baker (as Alex Muller)

  • 0

Speurder Adriaan Kruger is op die spoor van ’n moordenaar wat só pynlik netjies te werk gaan dat hy oënskynlik geen leidrade agterlaat nie. Boonop lyk dit asof die moordenaar doelbewus kat-en-muis met hom speel. Sal hy die moordenaar kan vastrek voordat dié weer toeslaan?

Hierdie senutergende misdaadondersoek waarin Adriaan gewikkel is, sal die leser aan die raai hou tot en met die heel laaste bladsy.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top