Pasgelaai
Toyota US Woordfees 2022 Instagram-resensie: Vier susters
2022-10-13"Gerda Taljaard is waarskynlik een van ons land se most underrated skrywers, so haar wen van die gesogte kykNET/Rapportprys vir fiksie ’n paar weke gelede was nie een oomblik te gou nie."
Reguit met Robinson: Politiek vs mynbou in Suid-Afrika?
2022-10-13“Ons as ’n land skiet onsself met ’n dubbelloophaelgeweer in beide voete,” sê Bernard Swanepoel aan Freek Robinson in ’n kaalkop gesprek.
Toyota US Woordfees 2022-diskoers: Konteksveranderinge in die Afrikaanse letterkunde
2022-10-13"[T]aal is soveel identiteit soos wat dit woorde is. Trompie is nie net storie nie; vir baie mense verpersoonlik die karakter nostalgie."
Press release: Editing your own poetry with AVBOB poetry
2022-10-13Before entering the AVBOB Poetry Competition, we trust these suggestions will help you sharpen your poems! Submit up to 10 poems in all 11 official languages. Entries close on 30 November 2022.
For the connoisseur, a review of Notes on Falling by Bronwyn Law-Viljoen
2022-10-13"The reader is required to assemble and make sense of disparate story fragments and construct meaning in much the same way Thalia tries to make sense of her quest. It’s fascinating, absorbing, challenging and well researched."
Wees bevrees: Genesis deur Chris Carter, ’n lesersindruk
2022-10-13"Genesis het my so vreesbevange gehad, ek wil beslis nie ’n karakter in een van sy boeke wees nie."
Droomvanger
2022-10-13"Sy verbeel haar die droomvanger wat sy bo die matras vasgemaak het, knipoog toe sy sê: “Seun, van vandag af is ek en jy nie meer niemand nie. Ons is Nickie en Jan-Frederik Bothma van Kamp Daisy."
Oggendvers
2022-10-13"voor die dagbreekhaan kraai
wil ek iets vir jou skryf
want ek moet ’n wens vir jou los
by die suiderkruis se laagste punt"
Milner – last of the empire-builders by Richard Steyn: a book review
2022-10-12"Neither is Steyn professing to write academically, he writes for readers who read for pleasure but who want to be informed. The fact remains the book is an important text and adds richly to South African historiography for an understanding of an era."
The socio-religious significance of daily prayer rituals for the pre-Nicene Church in North Africa
2022-10-12"Regarding the morning prayers it was common for the earliest Christians in North Africa to interpret the redemptive work of Christ within a paradigm of darkness being transformed into light."
Die sosiogodsdienstige betekenis van daaglikse gebedsrituele vir die voor-Niceense Kerk in Noord-Afrika
2022-10-12"By wyse van hierdie eskatologiese fokus oorbrug hierdie gebedsrituele dan ook die tragiek van godsdienstige konflik, aangesien die versoening met en toenemende insluiting van ander in hierdie nuwe godsdiensgemeenskap as van wesenlike belang geag is."
Mara deur Marida Fitzpatrick: ’n boekresensie
2022-10-12"Die verloop van die verhaal word met ’n ferm hand van ’n begaafde skrywer beheer."
Toyota US Woordfees 2022 Instagram-resensie: Plunder
2022-10-12Antjie Krog: "Plunder is obvious. Ons almal plunder. Jy plunder jou familie en jou taal. Jy gee maar uiteindelik net op. En dan géé die aarde. Dit bring genade oor jou."
South Africa’s long haul to economic freedom: A personal journey
2022-10-12"Economic history gives us the benefit of the long-run view. It helps us ask the right questions. Instead of ‘Why are we poor?’, we ask the more historically accurate question, ‘Why are we so remarkably rich?’ or ‘Why do we live so much longer than our ancestors?’"
Suid-Afrika se lang tog na ekonomiese vryheid: ’n Persoonlike reis
2022-10-12"[T]ot 1994 was die meerderheid Suid-Afrikaners ten beste net waarnemers van Suid-Afrika se lang tog. Die goeie nuus is dat baie nou daarby aangesluit het. Die slegte nuus is dat baie om ’n verskeidenheid van redes nog maar net saam hinkepink."
Toyota US Woordfees 2022-passasiersitplekaantekeninge: Die tale wat ons praat, mAaNmAaTs en Tiek ons boksies in kinderboeke?
2022-10-12"Slotaantekening op dag 2 van Woordfees 2022: Moenie langer bang wees nie. Wees wild."
Toyota US Woordfees 2022: Eerste foto's
2022-10-12Die Toyota US Woordfees 2022 is in volle swang! Menán van Heerden deel ’n paar foto's.
Nuut by Protea: Die Waterplek: Afrika, volume 1 deur Carina Stander
2022-10-11Baie water en bloed het intussen in die see geloop en nou verlaat die sewentienjarige Eron Verberger uiteindelik sy geboorteland in die hoop om die laaste Geseënde en sy pa by die Waterplek te vind ...
