Pasgelaai
Mathematical support for isiXhosa-speaking learners in the foundation phase
2022-11-22"To better understand how to use teaching and learning strategies to improve isiXhosa-speaking learners’ understanding of mathematics in English Grade 1 classrooms, the focus of this article was to explore, describe, and understand Grade 1 teachers’ perceptions on this topic."
Wiskunde-ondersteuning vir isiXhosasprekende leerders in die grondslagfase
2022-11-22"Hierdie artikel spreek die onderrig- en leerstrategieë aan wat gebruik word om isiXhosasprekende leerders se begrip van wiskunde in Engelse graad 1-klaskamers te verbeter."
Musiekindaba: ’n fees vir musiekliefhebbers, ’n móét vir rolspelers in die bedryf
2022-11-22"Of jy ’n amateurkunstenaar is wat met ’n blikkitaar jou voete probeer vind, en of jy tuis is op die troon van sukses, Musiekindaba is ’n noodsaaklike geleentheid vir mense in die Afrikaanse musiekwêreld om hul vaardighede en loopbane op te skerp en om te netwerk." – Melt Myburgh bekyk die eerste Musiekindaba-program, van 30 November tot 3 Desember 2022 op Stellenbosch.
Musings of a country magistrate
2022-11-22Jo Els used to be a magistrate in a small Karoo town. He has since retired and is now willing to share some of the highs and lows of his days on the bench. His journey and his story are also deeply personal. He used to have a terrible stutter, and today he can hold his own as a storyteller next to a Karoo fire.
Nuut by Human & Rousseau: Net aliens eet spinasie en ander stories (2022) deur Jaco Jacobs
2022-11-22’n Alien land in ’n swembad, kinders verdwyn in ’n biblioteek, ’n monsterhond word ’n woefie-woef en ’n vampier-jagter-ouma bestorm ’n skool met ’n knoffel-bazooka ... Maar dis nog lank nie al nie!
Nuut by Tafelberg: Stories in die wind deur Deidré Jantjies
2022-11-22Tien verhale wat die minder bekende stories van die mense van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari vertel. Die karakters is diere, mense, die son, maan en sterre.
Nuut by Protea: Die Rietrotte en die rotsgrot deur Nerine Ahlers
2022-11-22Hulle almal sien uit na ’n sorgelose naweek by die see, weg van hulle aartsvyande. Maar daar gaan iets vreemds aan by die rotsgrot in die baai langsaan, en hulle gaan stel ondersoek in op ’n mistige middag …
Nuut by Protea: Die kat kom terug deur Dr Seuss, vertaal deur Jaco Jacobs
2022-11-22Die kat met die hoed is terug met ’n span piepklein moeilikheidmakers, en daar wag nog ’n holderstebolder avontuur op Sonja en haar boetie.
Nuut by Naledi: Leeutjie en Louwtjie deur Tertia Botha
2022-11-22Saam met Bob Bond, ’n mak bobbejaan wat eintlik ’n geheime agent is, beleef hulle opwindende avonture soos om renosterstropers vas te trek en wilddiewe te fnuik.
New from Fox Ediciones: Nandi in KwaZulu by Praline Hudson
2022-11-22Nandi and Themba, two Zulu children, and their friends transport us to happy times of childhood in lively KwaZulu-Natal.
Ongekende ellende deur Chris Schoeman: ’n studie oor lyding en die impak daarvan
2022-11-22"Ongekende ellende laat jou nie koud nie. Dit laat jou dink. En soos met jou gevolgtrekkings, wil jy die boek hou. Om te onthou."
Pasverskyn: Whitey: Sakereus van Shoprite deur Niel Joubert
2022-11-22Whitey Basson, een van SA se suksesvolste sakeleiers, word beskryf as “geniaal”. Whitey het ’n legende geword toe hy, in SA se beroemdste oorname, die sukkelende OK Bazaars vir R1 gekoop het.
Toeganklik, nie maklik nie; ’n lesersindruk van Veldhospitaal 12 deur Marinda van Zyl
2022-11-21"Die oorwegende indruk wat ek van hierdie boek het, is dat dit ’n interessante onderwerp is wat op ’n boeiende manier verpak is. Deur die gebruik van briewe word die onderwerp op ’n toeganklike manier vir ’n leser aangebied."
Persverklaring: Spesiale afslag vir konsertkaartjies by die Musiekindaba
2022-11-21Swart Vrydag maak ’n draai by die Musiekindaba wanneer daar van 23 tot 28 November ’n spesiale afslag van 50% op kaartjies vir Musiekspyskaart-konserte is.
Twee lewens deur Elise Bishop, ’n resensie
2022-11-21"Hierdie boek kan cisgender mense help, soos dit my kon help met my eie rebellie teen Elise se binêre sienings van manwees en vrouwees."
Oor Charlize: Afrikaners is plesierig, of is hulle?
2022-11-21"Speel die bal, mense, en los die persoon uit. Speel die bal op so ’n manier dat mense na afloop van als nog respek vir die taal en sy sprekers kan hê."
Elders gesien: "My lewe in Oesbekistan" – skoolkonsert, ekstatiese danse, opera en hartsake
2022-11-21"Die alledaagse goedhartigheid van hierdie nasie tref my altyd soos ’n sonstraal wat deur die reënwolke breek. Ek hervat my wandeling deur die strate op hierdie grys dag, maar in my gees is dit ’n helder sonskyndag."
Vyf sekondes voor Vrydag deur Ihette Senekal: ’n boekresensie
2022-11-21"Kom ons gesels oor die ooglopende olifant in die vertrek: Dié is die hoeveelste boek oor ’n selfdegeslagverhouding tussen twee meisies in Afrikaans? Presies. Daar is beslis min."
’n Snotjantietie met ’n pan in die hand
2022-11-21"Dalk is dit tyd dat Crito minder vuishoue uitdeel, of maar begin koes vir die panne. O nee wag, hy beskerm homself reeds daarteen."
Seen elsewhere: Afrikaans
2022-11-21"Thanks, Charlize, for your sentiments. They are amusing but untrue. In the stillness of the Karoo night we hear the poetry of remembrance, words drawn from the earth, from blood, suffering, yearning and a deep love of the land."
