Pasgelaai
Wasdaggedoentes
2022-11-07"Ai, my dierbare ouma was darem so vol geite. As sy eers met die pink candlewick gown en die plastic showercap op haar high heel slippers, met supports in virrie dropped arches, die gang afgestap kom met ’n towel gedrape oorie arm, het jy geweet dis bathtime vir Ouma."
Persvrystelling: Bekendstelling van "Die algemene demografie van Afrikaans (2022)"
2022-11-07Afrikaanssprekendes krimp as ’n persentasie van die land se algehele bevolking wat hulle bedingingsmag teenoor die staat verminder. Terselfdertyd verskuif die groeiende meerderheid van bruin/swart teenoor wit Afrikaanssprekendes toenemend die magsbalans binne die taalgemeenskap en skep daarmee nuwe uitdagings wat die sprekers sal moet hanteer. Volgens die verslag steek Engels – gevoed deur al die inheemse tale – reeds in 2022 vir Afrikaans, die derde grootste taal in die land, verby.
Press release: Afrikaans Language Council unveils "The general demography of Afrikaans, 2022"
2022-11-07Afrikaans speakers are shrinking as a percentage of the country's overall population which reduces their bargaining power vis-à-vis the state. At the same time, the growing majority of brown and black speakers of Afrikaans are shifting the balance of power within the language community, which creates further challenges. According to the report, English - nourished by all the indigenous languages - will probably overtake Afrikaans, the third largest language in the country, in 2022.
Niemand doen dit beter nie: ’n lesersindruk van Tier one wild deur Dalton Fury
2022-11-07"Die Amerikaner David Wade Doyle, oftewel Daoud al-Amriki, die mees gesoekte man in die wêreld, is in Jemen besig om Engelstalige Jihadiste op te lei om die VSA te infiltreer."
The African Library: An imperfect blessing by Nadia Davids
2022-11-07"Published by Umuzi, its extended narrative provides a vividly localised image of community life in Walmer Estate, an area of Cape Town that is set on the slopes of Table Mountain, most of whose adult and older occupants have haunting memories of District Six ..."
Ilse de Korte oor Crito se "Dwarsklappe": Wanneer die gebrek aan hekwagters en anonimiteit die oop gesprek bedreig
2022-11-07"Daar is so baie mense wat so baie doen om Afrikaans en die boekbedryf lewendig en dinamies te hou. Dan word daar op neerhalende wyse na hulle as 'snotjantieties' verwys. As jy (ex)crito dan so ’n ekspert is op hoe die perfekte resensie moet lyk, gaan skryf dit dan."
Uitnodiging: Werkgemeenskap Pretoria – lesing deur Ronel Callaghan
2022-11-07Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns nooi alle belangstellendes hiermee hartlik uit na ’n aanlyn lesing wat aangebied word deur die SA Akademie se Werkgemeenskap Pretoria. Die tema is "Opvoedkundige tegnologie: eksperimenteer, leer, transformeer".
Persverklaring: Gesprekspunt – die SA Akademie se nuwe blog
2022-11-07Die SA Akademie se nuwe blog, Gesprekspunt, waar Akademielede en ander kundiges uitgenooi word om te besin oor aktuele aangeleenthede, is pas op hul webblad geloods.
Die rumoerige swart nar: Hennie van Coller oor Etienne Leroux
2022-11-05Hennie van Coller neem die lewe en werk van Etienne Leroux onder die loep.
Om lekker boeke vir die klaskamer te maak
2022-11-04"My opdrag was om lekker boeke vir die klaskamer te maak – boeke wat werklik ’n verskil gaan maak. Dit is die lekkerste werk ooit en ek kan nie glo dat ek daarvoor betaal word nie."
Rhapsody is veel meer as ’n sirkus – dis Suid-Afrika in 90 energieke minute
2022-11-04"Dis vir kinders; dis vir grootmense; dis vir oumense. Dis ’n speelse, mal, bont joligheid, met afgeronde optredes wat my aan oomblikke in die Cirque du Soleil-vertonings herinner. Daar is nie skaafsels en springmielies nie, daar is eerder strykinstrumente en swart aandrokkies. Maar daar is pret. Hope daarvan." Net tot Sondag.
"Gemengdheid": aanvaarbaar of verwerplik? ’n Soeke na ’n versweë bruin identiteit
2022-11-04"Allan Boesak het in sy toespraak getiteld 'Chaos in my bloed' tydens ’n DAK Netwerk-galageleentheid ook verwys na die gemengdheid van bruin mense wat voortgespruit het uit 195 samekomste van bloedlyne en kulture wat ons ’n uitsonderlike groep mense maak. Ons moet hierdie gemengdheid vier en omarm, en dis iets om oor te juig."
Persverklaring: Jan Rabie & Marjorie Wallace-Skrywersbeurs 2023
2022-11-04Die Universiteit van Wes-Kaapland kondig graag aan dat aansoeke ingewag word vir die sewende toekenning van die Jan Rabie & Marjorie Wallace-beurs. Hierdie beurs, befonds deur ’n ruim bemaking van wyle Marjorie Wallace, wil hoofsaaklik ’n belowende of gevestigde skrywer in staat stel om vir ’n jaar lank te fokus op ’n projek in skeppende skryfwerk in Afrikaans. Aansoeke moet die universiteit teen Maandag 28 November 2022 bereik.
Kommadagga 2022: ’n Gedeelde ervaring / A shared experience
2022-11-032022 se Kommadagga-slypskoolkandidate deel hul ervarings en ’n pronkparagraaf uit hul skryfwerk. | Kommadagga Writing School candidates of 2022 share their impressions of the experience, and also a snippet of their writing.
Press release: Mignonne Breier wins Sunday Times Literary Award for Bloody Sunday
2022-11-03Mignonne Breier has won the 2022 Sunday Times Literary Award for non-fiction for Bloody Sunday: The Nun, the Defiance Campaign and South Africa’s Secret Massacre, published by Tafelberg, an imprint of NB Publishers.
In memoriam: Albert Nolan
2022-11-03"Sy onverskrokkenheid blyk daaruit dat hy hierdie hulp verleen het toe stryders met dodelike geweld deur die berugte veiligheidpolisie vervolg is en hulp aan hulle as landsverraad beskou is."
Geld kan nie als koop nie, verslag twee deur Eben Venter
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".
Spookradio 302 FM, verslag twee deur Eben Venter
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".
