Pasgelaai

Bargain Books competition: You could win Terry Pratchett’s biography!

Bargain Books Books and writers 2022-11-10

Don’t miss the Bargain Books early-bird Christmas special! Do your gift shopping in November and enjoy a further 10% off already-reduced selected Christmas titles! Plus stand a chance to win a copy of Terry Pratchett’s biography!

Universiteitseminaar: Guerrillas en die universiteit wat moet kom

Johann Rossouw Universiteitseminaar | University Seminar 2022-11-10

"Maar nou ja, 'Stellies' het sy bed opgemaak, die koeël daar is deur die kerk – sowel vir ware uitnemendheid as vir Afrikaans – en dit sal nie help om krokodiltrane te stort oor wat alles daar kon wees nie. Dis veel sinvoller om te dink oor wat vandag nog oor die algemeen binne die eietydse Suid-Afrikaanse universiteitswese gedoen kan word om ware uitnemendheid, akademiese integriteit, skeppendheid, nuwe bondgenootskappe en die bou van studente se karakters te bevorder."

Miniseminaar: Sterretjie gedenk aan my

Jean Meiring Seminare en essays 2022-11-10

Jean Meiring oor Stella Blakemore in LitNet se miniseminaar, "Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era": "Al die aanklagte ten spyt dat sy die patriargie en die Afrikanernasionalisme ter wille was, het Stella se stellingname oor ras en dies meer ná dekades in die buiteland in baie opsigte in skrille kontras gestaan met wat mense plaaslik gedink en gevoel het."

Die Sanctuary Boekfees: ’n video

Stefaans Coetzee Feeste 2022-11-10

Stefaans Coetzee reël die Sanctuary Boekfees in Klerksdorp. Hy deel ’n kort, eksklusiewe video met LitNet om 2022 se fees op te som.

Reguit met Robinson: Die ANC se miljardêrs

Freek Robinson, Pieter du Toit Onderhoude 2022-11-10

In 1985 was Suid-Afrika bankrot onder PW Botha se bewind. Hoekom het groot sakeondernemings toe na Lusaka gevlieg om die ANC te sien? Freek Robinson vra Pieter du Toit, skrywer van The ANC billionaires, oor die omstrede verhouding tussen kapitaal en die ANC voor, tydens en ná die land se oorgang na demokrasie. Hy wil ook by Du Toit weet oor die nuwe elite en die ANC se kultuur van beskerming.

Nuut by Protea: Gedaantes en gedoentes deur Daniël Lötter

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-10

Sy skryfstyl herinner aan kampvuurstories waarna nuuskieriges grootoog en vasgenael sit en luister; betower deur ’n unieke verteller met ’n pittige sin vir humor.

Nuut by Naledi: Seks, skoonma's en skuld deur Elize Parker

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-10

Elize Parker kyk met wysheid en insig na die tipiese uitdagings wat in briewe aan haar troostantekolom sowel as in navorsing en onderhoude vir verhoudingsartikels na vore gekom het.

Nuut by Naledi: Kliniek van verlatenheid deur Alda Merini

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-10

Kliniek van verlatenheid is Rina Cascione se vertaling van die befaamde Italiaanse digter Alda Merini se laaste versameling gedigte.

Uitgetrap

Madeleine Venter Poësie 2022-11-10

"my dink loop verward
die draaie met my
wat jy uitgetrap het"

Nuut by Human & Rousseau: Plunder deur Antjie Krog

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-10

Krog probeer oplaas sin maak van die land, van die self, van die verlede.

New from Jonathan Ball: The ANC billionaires by Pieter du Toit

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-10

The book draws on first-hand accounts by major role players about the contentious relationship between capital and the ANC before, during and after the country’s transition to democracy.

Bootjie van papier

Margaret Cordier-Biermann Poësie 2022-11-10

"wanneer water in leivore loop
voel ek my eens weer klein
in ’n bootjie van papier"

New from Penguin: The presidents by Richard Calland and Mabel Sithole

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-10

Since 1994, South Africa has had five presidents who have varied greatly in style and character, despite all belonging to the same political party. How do they compare? How did they handle the crises they faced? What impact did they have on the country?

Vlugvaart

Caren Kearley Poësie 2022-11-10

"vlug sy na binne
daar waar die sagte rimpelings
van haar hartklop
nog in die skemer kan dans."

’n Gebed en die wasmasjien

Stanley Cierenberg Fiksie 2022-11-10

"Ek kyk na haar, dan na die twee wasmasjiene en lag.
 'Jy moenie lag nie, dis waar.'
'Is waar, Ousus, ons mense moet tog leer om reg te bid. Dinge kan soveel beter wees.'"

Die Jan Rabie & Marjorie Wallace-skrywersbeurs 2023: ’n onderhoud met Steward van Wyk

Naomi Meyer, Steward van Wyk Onderhoude 2022-11-10

"Uit my ervaring met die keuring is dit belangrik dat aansoekers ’n deeglike voorstel voorberei waarin hulle aandui dat die boekprojek goed deurdink is, haalbaar is en binne die gegewe tyd voltooi kan word. In die gees van Rabie en Wallace se vernuwende en inspirerende kreatiewe werk kan dit dui op verruiming en kritiese omgang met die diskoerse van ons tyd."

BELA-wetgewing en Afrikaans op skool: Merlyn van der Rheede gee haar mening

Naomi Meyer, Merlyn van der Rheede SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2022-11-10

"Sommige instansies sien hierdie voorgestelde wysigingswet as die staat se manier om totale beheer oor skole oor te neem en om skole die reg op moedertaalonderrig te ontsê. ... Politici het die geneigdheid om alles te politiseer en dit is nie noodwendig in die landsburgers se beste belange nie."

Persverklaring: Droomwerk as leesteater in Kaapstad aangebied

LitNet Teater 2022-11-09

Pieter Odendaal se teaterstuk, Droomwerk, word op Saterdag 19 November om 13:00 in die Avalon Ouditorium in Kaapstad opgevoer. Bywoning is gratis, maar bespreking noodsaaklik.

China’s President Xi: Crossing the Rubicon

David Willers Opinion 2022-11-09

"But crossing the Rubicon, as always, carries risks. PW Botha lasted a few years more, Julius Caesar had his Ides of March moment not long after – and Xi Jinping?"

Top