Fotogalery: Stellenbosch-bekendstelling van Petra Müller: Die skerpgevylde oomblik, ’n huldiging (redakteur: Karen de Wet)

  • 0

Petra Müller: Die skerpgevylde oomblik, ’n huldiging (Naledi) onder redaksie van Karen de Wet is op 1 Februarie in Stellenbosch bekendgestel.

Hierdie huldigingsbundel is die jongste in die SA Akademie se reeks vir Hertzogpryswenners.

Menán van Heerden het foto’s geneem.

Johan Coetzee, hoof van Naledi

Johan Coetzee, Karen de Wet (redakteur van Die skerpgevylde oomblik en dosent in die Departement Afrikaans by die Universiteit van Johannesburg) en Amanda Marais (voorsitter van US se departement Afrikaans en Nederlands)

Karen de Wet

Van links: Tom Dreyer, Dominique Botha, Karen de Wet, Marlise Joubert, Nini Bennett, Mellet Moll

Ilse Feinauer (ondervoorsitter van die SA Akademieraad en dosent in die Departement Afrikaans en Nederlands by die Universiteit Stellenbosch), Karen de Wet en Amanda Marais

Van links: William Keet, Dominique Botha, Bridget Syster, Garth Cupido, Karen de Wet

Tom Dreyer en Dominique Botha

Van links: Mellet Moll, Nini Bennett, Karen de Wet, Marlise Joubert, Louis Esterhuizen

Van links: Philip Grütter (een van Petra Müller se seuns), Andreas Claassens, Theo van Niekerk, Tom Dreyer

Eureka Barnard (direkteur van SASNEV) en Nadine Petrick

Elzanne Coetzee en Liné Loff

Lees ook:

Petra Müller: Die skerpgevylde oomblik, ’n huldiging onder redaksie van Karen de Wet – ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Petra Müller (1935–2021)

Petra Müller: "’n Mengsel van die sublieme en alledaagse"

Petra Müller se impressionistiese bundel

Desembers deur Petra Müller: Daar is veel in hierdie verhale waaraan ’n mens plesier kan hê

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top