Pasgelaai

Blonde poison by die Baxter: ’n teaterresensie

Maryke Roberts Teater 2024-06-24

"Ek kry nie simpatie met Stella in enige hoekie van my wese nie. Nie eers toe sy die gehoor vra wat hulle sou doen om te oorleef nie. Die besoek aan Auschwitz en Oradour-sur-Glane is ewe skielik weer glashelder en ek voel die walging wat ek daar gevoel het, weer in my keel opstoot. Gelukkig breek die applous dawerend uit en elke siel staan uit hul stoel op."

Reënboogrant Maats deur Maritha Snyman: ’n jonglesersindruk

Maja Meyer Jong lesers 2024-06-24

"Dit klink dalk vreemd, maar ek haat skool. Tog, as ek dié boek lees, is dit baie lekker om te sien wanneer hulle in die skool is. Dis ’n snaakse, opwindende reeks wat bangmaak en ’n mens se tone sal laat krul."

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die ontbinding van die Weste – ’n oorsig oor Emmanuel Todd se La défaite de l’Occident

Johann Rossouw Seminare en essays 2024-06-21

Lees Johann Rossouw se bespreking van Emmanuel Todd se veelbesproke boek, 𝘓𝘢 𝘥𝘦́𝘧𝘢𝘪𝘵𝘦 𝘥𝘦 𝘭’𝘖𝘤𝘤𝘪𝘥𝘦𝘯𝘵 (Die ontbinding van die Weste), aan die hand van uittreksels, ekslusief vertaal in Afrikaans: "As die mense en die elites nie meer saamstem daaroor om sáám te funksioneer nie, het die begrip van verteenwoordigende demokrasie nie meer betekenis nie."

What beast is being born in our Jerusalem?

Mphuthumi Ntabeni Opinion 2024-06-21

"My guess is that the growing radicalism from the left will gain momentum, especially if things don’t get better. As it is now, they too are at sixes and sevens and have no workable solutions. Anger at the failures of the ANC and the betrayal of the revolutionary mandate is their only political fund. They will probably take the coming few years to unite, organise and consolidate before coming to take yet another bite out of the sinking leviathan."

Press release: LAMTA announces Hollywood at Theatre on the Bay in Cape Town

LitNet Lifestyle and entertainment 2024-06-21

Lights, camera, action! The Luitingh Alexander Musical Theatre Academy (LAMTA) is excited to present their much anticipated blockbuster dance production, Hollywood. The show is set to light up the stage from 19 to 29 June 2024 at Theatre on the Bay in Camps Bay.

Persverklaring: 2024-UJ-prys vir Afrikaans

LitNet Boeke en skrywers 2024-06-21

Die wenner van die 2024-UJ-prys is nou bekend.

Kommunikasie binne aftreeoorde en boeke oor aftreeoordbewoners: ’n gesprek met Rudie van Rensburg

Naomi Meyer, Rudie van Rensburg Onderhoude 2024-06-21

Daar het onlangs ’n artikel rondom die bestuur van aftreeoorde in LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) verskyn. Rudie van Rensburg, skrywer van die Hans-reeks wat oor die ouderdom en die wel en wee van bejaardes in aftreeoorde handel, praat met Naomi Meyer oor die gevorderde ouderdom, uitdagings en grysheid met die wysheid.

Admission of guilt fines in the light of procedural justice and crime control

Delano van der Linde Academic research 2024-06-21

"The Amendment Act amends the CPA and creates a framework which permits the Minister of Justice, in consultation with the National Director of Public Prosecutions, to declare certain offences which do not constitute previous convictions upon the payment of an admission of guilt fine."

Skulderkenningsboetes in die lig van prosedurele geregtigheid en misdaadbeheer

Delano van der Linde LitNet Akademies (Regte) 2024-06-21

"Hierdie bydrae ondersoek die statutêre raamwerk oor skulderkenningsboetes en die belangrike rol van die polisie in die verduideliking van die proses, insluitende die gebruik van belangrike voorgeskrewe vorms om die beskuldigdes se grondwetlike regte en gevolge van betaling uiteen te sit."

Press release: Miela’s box on Cape Flats Stories and Radio Eersteriver

LitNet Lifestyle and entertainment 2024-06-20

Miela’s box is a 50 minute radio drama in English and Kaaps. The show will air on Cape Flats Radio, a product of the Cape Flats Stories, and Radio Eersteriver on Sunday 30 June 2024 at 8pm.

LitNet: Jou bewarea

LitNet Nuusbrief 2024-06-20

LitNet: Jou bewarea

Nuut by Human & Rousseau: Harry Potter en die gevangene van Azkaban deur JK Rowling

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-06-20

Wanneer die Ridderbus deur die donker bars en skreeuend voor hom tot stilstand kom, is dit vir Harry Potter die begin van nog ’n ongewone jaar op Hogwarts. Sirius Black, ’n berugte moordenaar en volgeling van Heer Voldemort, het uit Azkaban ontsnap – en hulle sê hy is op Harry se spoor.

Nuut by Lux Verbi: Geroep vir ’n tyd soos hierdie deur Farren Cloete

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-06-20

Farren Cloete is geroep vir ’n tyd soos hierdie, maar wys vir jou op jou roeping ook: dit maak nie saak wat mense sê nie, as God jou geroep het kan geen mens jou keer nie en jy hoef aan niemand rekenskap te gee nie. Dit maak nie saak hoe moeilik ons roeping is nie, of ons opgewasse voel daarvoor of nie, God is by ons en Hy roep ons vir ’n tyd soos hierdie.  

Nuut by Human & Rousseau: Onder water deur Henda Olivier

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-06-20

Rebekkah Keller was ’n tiener toe haar pa oorlede is. Om aan die knaende verdriet te ontsnap begin sy lengte ná lengte vryslag in die skoolwembad te swem. Meer as twintig jaar later woon Rebekkah steeds in Bloemfontein. Sy is geskei van haar man en sy werk voltyds by ’n prokureursfirma. Sy swem nooit meer nie. Een oggend stuur Rebekkah se beste vriendin vir haar ’n nuusberig wat die mat onder haar voete uitruk. Die verlede spoel soos ’n fratsgolf oor haar.

Luisterverhale: "’n Poort deur die koue" deur Jan Spies, voorgelees deur Tobie Cronjé

Jan Spies, Tobie Cronjé Luisterverhale 2024-06-20

Tobie Cronjé lees Jan Spies se verhaal "’n Poort deur die koue" voor. Die verhaal het oorspronklik in Poort deur die koue, in 1984 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.

Hoe om ’n trein te stop deur Stephanie Ebert en Kathryn Pillay: vir lekker lees én om in die klaskamer te gebruik

Dewald Koen Skole 2024-06-20

"Hierdie boek is ideaal vir die geskiedenisprojek wat leerders in die derde kwartaal oor die lewensverhaal van ’n leier moet voltooi."

Soms

Salomé Borngräber Poësie 2024-06-20

"in die koggelende kersvlam
sien ek jou skadubeeld dans"

Slagoffer van omstandighede

Christo Meyer Poësie 2024-06-20

"jy het geglo hy sal verander
aan daardie hoop het jy bly klou
al het jy bewus geraak
van sy liefde vir ’n ander vrou"

Foto op my skerm

Marida Weilbach Poësie 2024-06-20

"ek lê
op my bed
en sien dis jy
jou foto
op my skerm
vibreer"

Ballingskap

Marius Nigrini Poësie 2024-06-20

"maar soms word ’n flikkering
tog waargeneem duskant kontoere
wat soos die oë van ’n ou man lyk"

Top