Pasgelaai
Leopard's Leap-leesmedalje: Dana Snyman: flitse uit die pen van 'n stil man met wit kneukels
2007-10-02 Dana Snyman: Anderkant die scrap (Human & Rousseau, 2006) Die boek, ‘n samestelling van nege-en-veertig kort vertellinge, lees soos vinnige flitse van historiese en hedendaagse werklikhede in ons land en het ‘n dokumentêre tipe ...Trippel-H: Uitkomsgerigte les oor Riëtte Hugo se gedig, "Die kampioen"
2007-10-01 DIE KAMPIOEN The ChampionRiëtte Hugo die the skoot shot KNAL BANG(S) ...
Fermentasie
2007-09-19 Bont blareBronsbruin en roesDans dartelend na benedeSoos vlammende kaggelvuurIn hierdie drake-uurBeneweld deur die geur van fermentasieRypgeworde gisVan hierdie gratis oesDie aarde se voedende mosGewis, daar is herfs in muskadel.
Al die pad van Beijing
2007-09-19 my broer ja my tweelingbroer het my eendag kort na ’n massering geë-pos die chinese jongvrou wat al die pad van beijing gekom het om haar vingers hier om die boereskag te vou en te skud so klein is haar hand dat daar ...
Poësie o poësie
2007-09-19 Die geweld van binne hou die chaos van buite in beheer (glo) op ’n vlug tussen Lima en Cusco vul ’n man ’n blokkiesraaisel in, ek meen in Spaans. Wallace Stevens verwek sy dogter in ’n strofe-agige kabine tussen Kuba / Mexiko, dalk eerder Caracas, of op pad na Acapulco? Curitiba? (Klank Koeriethieba diep in […]
Versindaba-oomblikke
2007-09-17 LitNet het ‘n aantal deelnemers aan vanjaar se Versindaba, wat van 6 tot 8 September op Stellenbosch gehou is, gevra om ‘n onvergeetlike oomblik tydens dié gebeurtenis met ons lesers te deel – deur ‘n herinnering, ...
Die Afrikaanse ons
2007-09-12 Ek is nie meer seker nie, kan nie meer onthou waaroor die oumense meer kla nie. Ek voel 'n bietjie soos die middelkind in 'n familie waar die ouers te hardkoppig is om te skei- sommige mense hou van vasklou. Moet my asseblief nie verkeerd verstaan ...
Sanlam NetRaad: Dineke Volschenk
2007-09-11 ‘n Paar wenke aan voornemende skrywers van Dineke Volschenk
Lienka deur Lienka
2007-09-11Die blinkoog blom van ddisselblom het haar eerste solo-album gemaak – Lienka.
Kô’s wees eerlik: Wie kan Lienka se definitive recording van “Valkenburg” ...
Put en sluiers
2007-09-10 waar die vrugwater prutword die kruike laat sakom te skepvan water sonder endwaar die dadel murguit die sand uitsuigen ons môre se beloftessoos kamele maak staanword eers gebuk gebiddan word die kruike weer laat sakom te skepvan water sonder ...
Tent en Nikab
2007-09-10 behoud van die bedoeïen‘n swerwende tydelik geankerde skuur‘n vastrap op ‘n trekpad‘n hawe ‘n haard vir treklus se smeul‘n bedaarde meul vir swerwende gerwewaar die kamele die nag in tuurwaar die skerpioen ...
Outopsie
2007-09-07 1met die valslag moes die subjekten gronde gaan teen 120 mpumet impakslag moes die aorta losskeurmoes die ribbe die hart en longe aan flarde sny2jy lê op die tafel van vlekvrye staalonder die skerp lig soos 'n dooie kuikenafvlerk en met vliese ...
afstandbeheer
2007-09-05 “I met someone who looks a lot like youShe does the things you doBut she is an IBM.” – ELOdaar is niksin jou woonstelin die agter-paarl niekartondoseis half oopgekrapen ’n bottel wynwat tot onder die nekgedrink isstaan in die ...
Dassie met ’n stofsnor
2007-09-05Vleis gooi my met ’n stuk e-pos en beveel aan ek moet my Oppikoppi-storie as volg betitel:
“’n Veldstudie van geselekteerde oorlewingsmeganismes, soos aangeteken en gefotografeer tydens observasie van en interaksie met ’n ...
St Michael's-koor presteer by ATKV-Applous-koorfees
2007-09-04Die kapelkoor van die St Michael's-meisieskool in Bloemfontein het hom weer as een van Suid-Afrika se top-skoolkore bewys.
In die skadu van Machu Pichu
2007-09-04 In die skadu van Machu Picchu vind die temalied van Il Postino my: die storie van ’n eenvoudige posman, wen haar hart met Pablo se verse, verby die vloei van die Urubamba, in knetterende klanke van verlange. In die skadu van Machu Picchu. In die skadu van Machu Picchu glip ’n skaars vlinder verby my […]
