Bokomo-brekfisbrief; 26/07/08: Verdraagsaamheid!

  • 0

WIMPIE vertel hoe hy soos ʼn wafferse SWERWER of dapper AFRIKAAN in die Kaap kuier. Behalwe vir ʼn BBLONDIE sien hy daar ʼn Engelssprekende 46664-nommer wat soos ʼn ware TOMMIE aangaan. MAYA wil iewers in die NAMIB gaan vakansie hou solank hulle KREEF bedien. Op die stoep voor die herberg staan daar ʼn REUSEDWERG wat nie kan WAIT om iemand te SUE wat dit sou waag om te vloek nie. LAVINIA sien ʼn BOBBEJAAN in ʼn boek, geskryf deur ANGUS wat probeer raad gee aan die MAANKIND, wat bang is vir ʼn eensame KROKODIL.

OESTER VEeGAt af aan wat al die ander doen en die JUDGE en die YURI besluit saam wat om met die stoute HUSKY hond te doen wat aanhoudend blaf om reaksie uit ʼn HENN te kry aangesien die Makou te siek is. Die KLERK van die hof trap toevallig op ʼn WANNABEE SJINEES se tone wat eintlik eerder ʼn WALLENAAR kon gewees het, as dit nie was vir DIEANNERVROU wat hom gekeer het met goeie raad nie. NAOMI DAAN se skrywe, weet ons om versigtig te wees vir te veel chedda-MELT by restaurante.

NS: Hoekom? Sommer bietjie draaksteek, dis al! Waar kry ʼn ou ʼn draak deesdae? En ʼn swaard (om hom mee te steek natuurlik)?

Groetnis.

Husky (Neels) Visser

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top