Pasgelaai
Onderweg na goeie wetenskap 3: Voorwaardes vir die beste moontlike wetenskap
2011-10-26 Wetenskap beklee ’n uiters belangrike plek in ons wêreld, wat besinning daaroor en pogings om dit te verbeter, verklaar. In hierdie artikel probeer ons rekenskap gee van belangrike aspekte wat in die beste moontlike wetenskap verreken moet word, en wat ...Who Framed Roger Rabbit en die moontlikheid van outentieke wêrelde in fiksie
2011-10-26 Enige soort narratiewe film bied ’n besondere wêreld aan die kyker. Dit is ’n fiktiewe wêreld, op verskillende maniere verwyder van ons onmiddellike wêreld, maar wanneer ’n uitspraak oor ’n film se realisme gemaak word, kan dit slegs gedoen word deur die ...
