VRYDAG; 18/11/11, ENIGSTE UITGAWE

  • 0

Dag SêNetters

Ek is seker julle is almal besig om julle naweke te beplan en ek hoop elkeen van julle het ’n genotvolle een. As julle nog voor die rekenaar bly tot vyfuur – waarom nie tyd maak om Naomi Meyer se onderhoud met Steward van Wyk oor die Jan Rabie en Marjorie Wallacebeurs te lees nie?

Dit dien dalk net as inspirasie vir jou eie beursaansoek.

Onthou om die bekke te rek!

Maggie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top