Beste Piet Potlood

  • 0

Mohammed Ali het geseg:

I believe in the religion of Islam ... I believe in Allah and peace ... rivers, ponds, lakes and streams – they all have different names, but they all contain water – just as religions do – they all contain truths ... We have one life; it soon will be past; what we do for God is all that will last ...

Jy bevraag:

Wat betref Mohammed Ali: Het hy dit kwytgeraak voor of na hy papgeslaan is?

Wel Piet, Ali se verwoording is eintlik ’n baie algemene beskouing tussen intellektuele, siekes en gestremdes in godsdiens die ganse menseheugenis.

Daar is wel Apartheid se gereformeerde Christelike Nasionale soort oorlogshond Protestantisme van tyd tot tyd in die geskiedenis ook (so berug aan die Afrikanerdom), maar ek dink dis eerder die uitsondering as die reël.

My ervaring van Mohammed Ali se uitdrukking is een van vrede wat ek met menige ander hart op ons Aarde deel. Ek erken die moontlikheid is egter min daarvan tussen die oneervolle parakundige Kobus de Klerk en sy demone op die werf wat soos sy paranimf Erika Henn, erg vergat (of is dit ge-alie) die boodskap in hul anderhaat versprei "hou jou god weg van my god".

Namaste!

Hindoe-, Moslem-, Joodse, Katolieke, en Boeddhistiese liefde,

Cornelius Henn

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top