FW se skrywe oor klimaatsverandering verwys.
Mense wat vleis eet, is blykbaar verantwoordelik vir die meeste aardverwarming, omdat beeste poep, en baie beeste dus baie metaangas in die atmosfeer inpomp.
Metaangas is ’n veel sterker kweekhuisgas as koolstofdioksied.
Amerikaanse vleisvreters en McDonalds is dus ’n prominente rolspeler in klimaatsverandering en aardverwarming.
Die regstellende pad om in Durban te volg is die van Kanselier Hitler, wat as vegetariër-staatsleier die regte voorbeeld gestel het, en ook met ander omgewingsvriendelike wetgewing ons tyd vooruit was.
Ran Doodt

