Verskoning aan Hans Richardt

  • 0

Webvoet het besluit om ’n ekstra opskrif bo-aan my brief aan jou te plaas, my opskrif is aan die begin van die brief en lees bloot “Vir Hans Richardt”. Ek verstaan jou frustrasie met die verkeerde spelling (en gevolglike verkeerde uitspraak); jy weet mos hoe irriteer verkeerde spelling my.

So, dis nie ek nie. Maar, bygesê, jy moes weet dit is een of ander foutjie, gegee die feit dat ek al in ’n horde vorige briewe jou naam reg gespel het. Jy hoef dus op jou perdjie te gespring het en met jou "verbale-diarree"- en "klippe-uit-glaskasteel"-kak te gekom het nie.

Jan Rap

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top