Pasgelaai
Crazy, stupid, love: ’n Puik romantiese komedie
2011-11-02 Om een of ander rede het ek hierdie fliek die afgelope tyd misgekyk op ons kringloop (moontlik die simpel plakkaat). As ek vroeër besef het Ryan Gosling speel daarin, sou ek lankal gaan kyk het.
