In SA, gaan baie “navorsers” oorboord, sg om weg te beweeg van apartheid. Dit is nie ’n oneindige kontinuum soos hul verkeerdelik dink nie. Die ding is van menseregte is meer soos ’n wipplank, met balans in oog van kommentator. Met individuele regte in SA, is daar min kollektief wat afgedwing mag word. As die 1 sitplek van wipplank “apartheid” is, moet die ander sitplek “verpligte etniese amalgamasie” wees. Balans kom dalk nie op waterpas nie. Dit word bepaal deur mense op sitplekke. Op papier kan menslike dinamika dalk perfek uit oog van skrywer beskryf word, as net nog ’n opinie. Nes “Bybel”, ’n groep meelopers se opinie in lewe. Dus, ek is net ’n groene hippie in lewensuitkyk, maar dis my keuse om nie etnies te amalgameer nie, alhoewel ek geen integrasie-keuse in Afrika het nie. Los my uit, want ek sê nie jammer vir vriende en hoef nie jammer te sê vir my vyand nie. Ek is nie “Christen” wat blindweg wange ronddraai nie, want ek het afdwingbare individuele regte.
Hans Richardt

