Pasgelaai

Kersverhaal-kompetisie: ’n Tweede kans vir Kersfees

Maritza Meiring 2011-11-29 Hy stap by die apteek in, en ignoreer blatant die man wat by die deur by hom geld bedel. Met ’n inderhase wegkom-aksie, weg van die bedelaar se stem, loop hy die Kersboom onderstebo. Die geklingel van klokkies laat hom sy fronskop vashou en ...

Oewerbestaan se herdruk in Johannesburg gevier

René Bohnen, Melt Myburgh 2011-11-29 Die tweede oplaag van Melt Myburgh se Oewerbestaan, vroeër vanjaar bekroon met die Ingrid Jonker-prys, is in November in Johannesburg gevier met ’n partytjie wat deur Myburgh se vriende gehou is. René Bohnen was onder die 80 gaste en het foto’s ...

Dana-kragtoer tref Boland

François Verster 2011-11-29 Die naweek van 26 en 27 November was besonders vir die Boland: Dana Snyman het die Saterdagoggend by Protea se boekwinkel op Stellenbosch gesels oor sy nuwe boek, Hiervandaan. En Sondagaand was dit weer hy, en die musiekgroep ...

Bram Fischer: ’n Portret van teenstrydighede

Chris Marnewick 2011-11-29 Soggens as ek oor Bram Fischerweg in Durban werk toe ry en my staal vir die dag se sake, wonder ek oor die advokaat wat Bram Fischer was. Wanneer ek smiddae op dieselfde roete huis toe ry en so in die ry van die advokaat in my ontslae raak, dan ...

Barend Vos se ’n Dorp soos Silwer Streams vat die platteland aan

Jaco Fouché 2011-11-29 Toe ek die resensiekopie ontvang en agterop lees die boek is ’n “literêre debuut”, wou ek vra vir wat ’n dominee-skrywer wat waarskynlik heel goed vaar met sy kontreivertellings en Bybelromans wil oorloop na die dark side. Dáár hou skribbelaars ...

Beginners bring hoop vir elkeen

Jacques Liebenberg 2011-11-29 Twee dinge waarmee ons saamleef:

1. Die rol wat ouers in hul kinders se benadering tot die lewe speel, is bepalend; en
2. Sommige lesse gaan mens dalk nooit leer nie.

Voorsittersrede Derde Jaarvergadering van die ATR – 18 November 2011

Wannie Carstens 2011-11-29 Dit is weer eens met groot genoeë dat ek hierdie voorsittersrede van die ATR lewer – dit is reeds die derde een. In die eerste voorsittersrede van Augustus 2009 in Pretoria het ek verslag gedoen oor die verloop van die proses wat opgebou het daartoe en ook tot

Rooi kaarte aan Pierre de Vos én Marié Heese

Christo van der Rheede 2011-11-29 Ek volg met belangstelling Pierre de Vos en Marié Heese se bekgeveg oor Afrikaans en die US. Albei spoeg vuur vir die vale en skroom nie om mekaar sleg te sê nie. Terwyl ek begrip het vir albei se perspektiewe, dus nou De Vos se aandrang op ...

Nuut by NB-Uitgewers

2011-11-29 Dié splinternuwe woordeboek gee Engelse definisies vir sowat 12 000 woorde uit Standaardengels wat die meeste gebruik word. Vir elke betekenis word ’n Afrikaanse vertaling verstrek. Unieke Suid-Afrikaanse Engelse woorde is ook opgeneem.

Die regse Bybel

Tant Alie (Aletta) 2011-11-29  

Stefan en boeke

Tant Alie (Aletta) 2011-11-29  

Ronel, leuens en platvloersheid

Tant Alie (Aletta) 2011-11-29  

Die singende, dansende Cornelius?

Kobus de Klerk 2011-11-29  

Kolgans

Tant Alie (Aletta) 2011-11-29  

Cornelius en die Evangelie van Christus

Kobus de Klerk 2011-11-29  

Twee paradigmas

Jan Maarschalk 2011-11-29  

Wouter! Wie is agter die renoster-stropery??

Francois Williams 2011-11-29  

Jan Rap se elf boeke ...

Francois Williams 2011-11-29  
Top