Dag SêNetters!
LitNet loop weer oor van die resensies vandag. Daar is sommer vier waarna jy kan loer vandag:
Die groot geel M wat Phantom of the Opera is
Gedeeltes van Wildvreemd boei
Bloedwater is onderhoudend en goed uitgewerk
Puik spel maak 50/50 die kyk werd
Wat dink julle van die resensies? Stem julle saam?
Maggie

