Regses is boelies en lafaards. Nes hulle vir professor Floors van Jaarsveld geteer en veer het, het hierdie lummel hom aan dieselfde sonde skuldig gemaak.
Maak hierdie boewery regses sterk. Ek glo stellig nie omdat verskille met gesprek bygelê kan word.
Hierdie mense is in die minderheid en maak net hul eie naam gat.
Yuri
Brief versag. – Maggie

