Draadloos
2018-07-23"Indien jy met 'n draadloos groot geword het, bly dit in jou bloed. Destyds, voor TV in Suid-Afrika bekend gestel het, was radio die ding. Dit of lees."
Wanneer Pretoria wakker skrik ...
2018-07-17"Vanoggend sit ek baie vroeg in ’n McDonald’s en koffie drink. ..."
Afrikaans, name en kleur
2012-09-03 "Ek was die afgelope ses maande intens betrokke in die Noord-Kaap met die beplanning van ’n projek wat later die maand geloods word. En gedurende die tyd het ek geleer dat swart, bruin en Indiër passievol Afrikaans praat."
