Soos Martin Luther King in sy beroemde toespraak aangedui het, was hy na die bergtop en die beloofde land gesien. Dit is natuurlik ’n verwysing oor wat met Moses in Eksodus gebeur het. Die vraag is – wie is bereid om na die berg te gaan vir Suid-Afrika.
In wat as ’n mosie van wantroue gesien kan word, het die land se ekonomiese vooruitsigte ’n opstopper gekry. Lees hier.
Wie gaan ons na berg lei? En in die proses sal verskeie doringbome uit die pad geskraap moet word, onder andere vakbonde se hou vas op die politieke stelsel, onsinnige debate oor nasionalisering en die skep van werk sodat minder mense op toelaes afhanklik is.
Het Suid-Afrika sy eie Moses.
Want ’n reuse-uitdaging lê voor.
Yuri

