Die bloedige son het ons katjiepierings erg geskroei. Tog kon ek nie help om te dink dat Afrikaans ’n bakgat-taal is. Dink net kon ’n mens katjiepiering vrylik vertaal wat sou dit in Engels heet: “kitten saucers” …
Yuri
0Die bloedige son het ons katjiepierings erg geskroei. Tog kon ek nie help om te dink dat Afrikaans ’n bakgat-taal is. Dink net kon ’n mens katjiepiering vrylik vertaal wat sou dit in Engels heet: “kitten saucers” …
Yuri
0