Hoe die regsisteem verskil in SA en Sjina

  • 0

Bedrog in SA is so normaal soos mieliepap, almal wat in posisie is, doen dit, dit beteken dis meestal ’n WIT ding, want meeste wittes is in die posisie om boeke te kook, en die soort van ding, so lees ons bv:

Die eerste keer sedert hulle in hegtenis geneem is, het die drie vroue wat by ’n lewenspolis-saak van R3,6 miljoen betrokke is, gister saam in die hof verskyn.

Mes. Hanelie Nel (48), Charlene van Graan (36) en Doretha Kotzé (57) staan in die Kaapstad-landdroshof op aanklag van bedrog tereg.
Kotzé, ’n inwoner van Bultfontein in die Vrystaat, het haarself aan die polisie oorgegee nadat sy in mediaberigte gelees het die polisie soek haar.

Sy word verbind met die saak waarin Nel, ’n inwoner van Somerset-Wes, haar eie dood vervals het om geld van ’n lewenspolis te kry.

Hierdie stoute juffies gaan dalk ’n ligte rapsie kry en kan dan luilekka hul miljoene geniet, MAAR kom ons kyk na Sjina:

The female head of a gangland prostitution ring in Chongqing in south-west China has been executed, Chinese media say.
Wang Ziqi was convicted in 2010 of luring hundreds of women to beauty salons or hotels and forcing them into prostitution.
She and her sister seized the women's identity cards or ruined their reputations, reports said.
Chongqing has been the scene of a drive against corruption and organised crime.
A court in the huge metropolis in south-west China sentenced Wang Ziqi to death in August 2010 after convicting her of organising and leading a criminal organisation.
She and her sister Wang Wanning would control the women by such methods as seizing their identity cards, confiscating their earnings and detaining them illegally, according to cqnews.net, a website that belongs to the official Chongqing Daily.
Wang Ziqi is one of many gang members to have been sentenced to death or executed in Chongqing since 2009.

Eweneens die honderde blankes betrokke by SA se renosterslagting sou korte mette mee gemaak word in Sjina, hulle sou almal laaankal reeds ’n loodpil gekry het ... maar in SA gaan hulle loskom ... dis regtig sêd ...

Francois Williams

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top