Pasgelaai

"Ninja" by Laura Tarling

Laura Tarling 2013-09-06

Race Card – ’n resensie

Maryke Roberts 2013-09-06 "En elke nou en dan moet hy stop en wag: vir die gehoor om te bedaar en om sy eie giggels te onderdruk. Op een stadium verklaar hy: 'Ek is mal oor hierdie land; waar anders in die wêreld kan jy doen wat ons nou doen: lag vir mekaar?'"

In Memoriam: Seamus Heaney

Malvern van Wyk Smith 2013-09-06 "Now he is gone. Moreover, he died in the very week of the 11th anniversary of that astounding visit in August 2002. The loss to the world of English letters is immense, and all over the world memorial services will be held and memories and appraisals will be voiced in many important places."

Die agste teken kom nie heeltemal die mas op nie

Joan Hambidge 2013-09-06 "Die vrye vers behoort net deur ‘n geoefende digter geskryf te word. Dit is immers, soos Robert Frost opgemerk het, soos om tennis te speel sonder ‘n net."

LitNet: Jou Aardklop

2013-09-05 LitNet: Jou Aardklop

Clover Aardklop 2013: Afda brings Afrikaans short films to festival

Réney Warrington 2013-09-05 A selection of Afrikaans short films made by the students of The South African School of Motion Picture and Live Performance (Afda) will be shown at the Clover Aardklop Festival. Reney Warrington asked Garth Holmes, co-founder and chairman of Afda, about the films and the industry.

Roos van Jou Mond: Die digkuns van Ingrid Jonker

2013-09-05 Niki Romijn voer Roos van Jou Mond van 19 tot 21 September om 20:00 by die Kalkbaai-teater op. 

Pussycat se Toni Willé vir die eerste keer by Clover Aardklop

2013-09-05 Vir die spesiale konsert by Clover Aardklop gaan Toni solo-liedjies asook duette sing. Saam met haar in die konsert is Steve Hofmeyr, Andriëtte Norman, Nádine, Elzabé Zietsman, Jan Blohm, Wynand & Chereé, Melissa van der Spuy en Anrika.

Moord onder dwang

Gustaf Pienaar 2013-09-05 "Gedurende die aand van 11 September 1970 het twee mans – wat in die latere hofsaak bloot as beskuldigdes 1 en 2 geïdentifiseer is – in die buitewyke van Knysna gestap."

SA Akademie: Opwindende bekronings en simposium op Stellenbosch

2013-09-05 Dodelike outonome robotte; 'n blik op die wanaanbieding van owerheidshulpbronne; die hoe en wat van biografie; is van die onderwerpe wat deur kundiges by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium (12/13 September) op Stellenbosch bespreek sal word.

Kennis is mag (en sukses, welvaart, rugstekery, ondergrawery en korrupsie)

Marike van der Watt 2013-09-05 "Die akademie is natuurlik ’n baie bekende omgewing vir Breytenbach ... Hierdie agtergrond span sy goed in, en die leser kry ’n goeie kykie (hoewel  effens oordrewe, danksy die satiriese inslag) in die ratwerk van ’n groot akademiese instelling."

"Afrika Man" deur Stephen Hamilton

Stephen Hamilton 2013-09-05

"All ME" by Thandeka Sibeko

Thandeka Sibeko 2013-09-05

"Believe" by Mveleli Bayisa

Mveleli Bayisa 2013-09-05

"Broken" by Vusimuzi Msomi

Vusimuzi Vez Msomi 2013-09-05

"Colors" by Pierre Opperman

Pierre Opperman 2013-09-05

"Crush" by Lwandile Thebe

Lwandile Thebe 2013-09-05
Top