Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 25/11/08: ʼn Baie goeie gewoonte!

LitNet 2008-11-24 Eddie (wat soms waarhede kwytraak) vertel my hierdie verhaal, wat met hom gebeur het. Eddie het lank met Ansie uitgegaan voordat hy besluit het om die groot vraag te vra. In die goeie ou dae moes jy, nadat die meisie ja gesê het, ...

Die verlore stad

Elias Nel 2008-11-24 Skrywer Elias P. Nel het nog net op twee plekke gewoon - in Kraaifontein in die Wes-Kaap, waar hy vandag nog tuis is, en tot en met sy 14de jaar op Verneukpan in die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Daar waar "sy mense, sy stories" ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/11/08: Die Kaap en dinge in Zimbabwe

LitNet 2008-11-21 Ek het die afgelope week in Kaapstad gewerk. Heerlik gewees. Die mense by die kliënt is vriendelik, praat die oulikste Afrikaans en die weer was eerder vir vakansie as vir werk, behalwe vir die wind wat mens so bietjie rondgewaai ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/11/08: Oupa en ouma sit op die stoep ...

LitNet 2008-11-21 Heita Melt! Ek het amper die stoepstorie vergeet. Elke verwonde soldaat van saal 2 het begeer om op die stoep te bly. Die stoep was vir ervare siekes wat blougatstatus verwerf het. Die vensters op die stoep had nie tralies nie. Om deur ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/11/08: Skielik-skieter: My perspektief as die ma van 'n vermoorde kind

LitNet 2008-11-21 Tot dusver het ek die mediaberiggewing oor die Skielik-skieter grotendeels vermy. Nie omdat ek nie belanggestel het nie, maar omdat dit vir my letterlik ʼn geval is van cutting too close to the bone for comfort. Die verskillende ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/11/08: Die gezoem van die … e … muskiete?

LitNet 2008-11-20 Muskiete lááik my. Kwaai. Hulle sal vir my tussen 'n hele zoer anner mense uitsnuffel en aanval. Ennie anti-muskietsap wat ek opspuit/smeer/plak/verf is vir hulle blykbaar soos 'n pikante sousie oppe geurige ...

“Onder my duim lê die fyn sintaksis van jou strot”: Krog in gesprek met Pablo Picasso

Marlies Taljard 2008-11-20 Metatextual commentary on paintings by Marlene Dumas and Pablo Picasso is the theme of a number of ecphrastic poems in the section “Skilderysonnette e.a.” (Painting sonnets and others) from Antjie Krog’s volume of poetry Kleur kom nooit alleen nie

Bokomo-brekfisbrief; 20/11/08: Afskeidsbrief aan my geliefde

LitNet 2008-11-19 Hi, lovey, Dis soos ons mekaar al meer as veertig jaar lank groet, oor die telefoon, as jy by die huis kom van die skool af, en elke oggend vandat ons getroud is, 38 jaar gelede.Gisteraand, toe jy my uitvat na Die Loods toe vir ʼn ...

Credo van ʼn kritikus

Joan Hambidge Seminare en essays 2008-11-19

Vele literatore wil nie resensies skryf nie, omdat die polemiek wat dit mag ontlok, mense steur.

Resensering en die strewe na objektiwiteit

Bernard Odendaal Seminare en essays 2008-11-19

Die polemiek oor literêre kritiek en poësie-resensering wat die afgelope weke in By, maar ook in die portale van LitNet, opgeklink het, laat nog vrae in die lug hang. Een daarvan betref die "subjektiwiteit" van kritiek, wat ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/11/08: MaanKind en terug na toentertyd

LitNet 2008-11-18 Liewe MaanKind Jou "Terug na Toentertyd" het my op ver paaie teruggeneem. Ek wens so party stadskinders kan net een week lank ons kinderjare in Halfweghuis, nou Midrand, ervaar! ʼn Plot was destyds 20 morge, nie sommer ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/11/08: Aanneming is nie kinderspeletjies nie

LitNet 2008-11-18 Ons was vakansie-ouers vir ʼn 3-jarige dogtertjie. Sy was middelste van vyf kinders waarvan almal behalwe die bababoetie wat aangeneem is, in die kinderhuis was.Na ʼn klompie jare het ons toe aansoek gedoen om haar aan te neem. ...

Lelystad als metafoor

Hendrik-Jan de Wit 2008-11-17 Joris van Casteren: Lelystad.Amsterdam: Prometheus, 2008ISBN: 978 90 446 1217 2Prijs: € 17,95336 pagina'sAls Nederland een gootsteen zou zijn, dan is Lelystad het afvoerputje. Verveling, vandalisme, criminaliteit, echtscheidingen, drank, ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/11/08: Kameraadschap!

LitNet 2008-11-14 ʼn Paar dae gelede was dit koud, nat en baie winderig in die Kaap. Eintlik sommer weer skoon winterweer. Sopweer. Gedagtig aan ʼn lekker pot warm sop, maak ek ʼn draai by Pick ʼn Pay en kry die nodige bestanddele. Toe ek ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/11/08: Vir MaanKind oor longdrops

LitNet 2008-11-14 Ek het MaanKind se mymerings baie geniet. Miskien kan ek haar paragraaf oor die longdrop aanvul met hierdie stuk wat ek vir my kleinkinders geskryf het:In daardie jare het mense nie toilette in die huis gehad nie. ʼn Mens moes jou ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/11/08: 15 November - "Skrywers in gevangenis"-dag

LitNet 2008-11-14 15 November is "Skrywers in gevangenis"-dag.Sedert Januarie vanjaar is wêreldwyd 124 skrywers tronk toe gestuur, twee is doodgemaak, 65 word tans ondersoek, 203 is in hofsake betrokke, 45 is met die dood gedreig, 65 is ...

LitNet-spens: Operasie Spookasem

LitNet Drama 2008-11-14

Toekomsdrama met intelligensie-agtergrond wat afspeel by die SA Ambassade in Manilla.

LitNet-spens: Oppie eiland

LitNet Drama 2008-11-14

Neels, middeljarige alleenloper, word deur die engel, Morax, versoek om die anti christ uit te roei.

LitNet-spens: Die spooklig

Malene Breytenbach Drama 2008-11-14

Op ’n plaas in Mpumalanga waar daar elke aand ’n rooi lig in die verte verskyn, word die huismense wat besoekers het, aangeval deur ’n voormalige plaaswerker wat hulle gyselaar hou en terroriseer.

LitNet-spens: Die vlugtelinge

Malene Breytenbach Drama 2008-11-14

’n Gesin in Harare, Zimbabwe, word verplig om te vlug. Die man is ’n onderwyser wat by die skool aangeval is omdat hy ’n seun van ’n MDC-lid gered het van ’n groep ZANU-jeugdiges.

Top