"Net anderkant die horison" deur Jeandry Hellmuth

  • 0

Jy het gesê jy bring die horison
En toe wag ek die jare om
Net vir jou
Maar waar is jy nou
Ek sit nog steeds hier sonder jou
En wens dat ek jou vas kon hou
Jy het gesê jy gaan weer terugkom
Maar toe ek weer sien toe sit ek verlore....verstom

Ek het jou gehad
Jy het my verlaat
Ek het jou gehad
Jy het my verlaat

Die oomblik toe jy dit vir my sê
Ja jy het gesê jy bring die horison
En toe wag ek die jare om
Net vir jou
Ek wou jou gelukkig hou
Maar waar is jy nou?
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top