"100 Songs" by Hansen Pieterse

  • 0

Ek lê vanaand hier op my bed en dink aan jou
Aan hoe die dinge verkeerd geloop het van toe af tot nou
Ek weet dit was my skuld, maar ek dink nogsteeds aan jou

REFREIN:
? Duisend woorde op papier vir jou
? Miljoen gedagtes dink ek van jou
En ? honderd songs vir jou
Ek skryf ? honderd songs vir jou

Jou foto hang nog teen my muur en ek staar oneindig
Jou glimlag haak nog vas voor my gesig elke dag
Daar's niemand anders vir my in hierdie wêreld nie
Maar toe gooi ek als net weg

REFREIN

Ek lê vanaand hier op my bed en dink aan wat ek kan sê
Oor hoe ek regtig oor jou voel en wat ek van jou dink
Nog net een kans om vir jou te kan sê
Dat ek werklik lief vir jou is

REFREIN
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top