Geskryf vir: Straatligkinders
Medemens, vredemens, jy's vinnig om simpatie te lofsang
Jy is geheel en al te vinnig om ? buiteblad
Op ? pryslys te plaas
Skuldbevind aan ? valke-val (x2)
REFREIN:
Hande vol goud kan nie vir jou geheime fluister
Soos die sterretal, kan nie vir jou laat ruik hoekom almal lengte
Wil lewe, kan jou nie laat sien hoe vergifnis ? gelapte
Hart weer hoop gee
Maar ek weet leë hande volg jou voete tussen doodloop
Doringstrate vas teen duiwel dwergie reuse
REFREIN:
Ek wil jou gelapte hart weer hoop gee
Gelapte hart weer hoop gee
Ek wil lente saam jou lewe
Lente saam jou lewe
Ek wil geheime vir jou fluister
Geheime vir jou fluister
Maar jy weet leë hande volg jou voete tussen doodloop
Doringstrate vas teen duiwel dwergie reuse

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

