Pasgelaai
Afrolingua
2013-09-09 aysh, ultra-Orwelliaans, Trantaliaans, neo-Afrikaans,Vlakte-medium, hooftaal, agt’r tralies, in ied’r tronk,
nu gru, tot post-demokraties pejoratief v’rreduseer,
sprek’r aanslag vannie kop-in-een-mus-spul ontbeer
Die ware stoffasie van Afrikaners?
2013-09-09 Afrikaners is mos trots op die Hollandse herkoms of hoe?
Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie
2013-09-09 As ras ’n sosio-politieke konstruk genoem word, hoe dit dan die woord uit die taal en woordeboeke verban.
Oor Jaco se antwoorde
2013-09-09 Om debat te voer geld 'n paar beginsels en een belangrike een is dat persoonlike opinies, met ander woorde stelling sonder feitelike stawing, taboe is.
Vir Angus oor sy Kennisbrief
2013-09-09 Dit is natuurlik jou goeie reg om op 'n kissie te klim en jou oortuigings ten opsigte van godsdiens te verkondig, dis immers 'n vry land (alhoewel, ek wonder) maar hoekom altyd op 'n neerhalende manier?
Afrikaners wat doen en nie net praat nie
2013-09-09 Vervolgens onlangse AfriForum se aktiwiteite wat die nuus gehaal het in News 24.
Selfbeskikking – Opsie 3
2013-09-09 Ek herhaal hierdie (5/11/12) weens die feit dat Afrikaner-selfbeskikking weer onlangs ter sprake was en dat daar nuwelinge nou hier op SêNet deelneem.
'n Literêre Van Gogh?
2013-09-09 Dit word mos beweer, deur mense wat behoort te weet, dat die kunskilder Vincent van Gogh ... wel, effens versteurd was.Pappa – ek soek my eie toilet
2013-09-09 Ek en manlief in die berge. Besig om langs asemrowende watervalletjies vir ons ’n shack te bou.'n Huldeblyk aan my dogter
2013-09-09 "Die datum 9 September is sedert verlede jaar in ons geheue, want dit is die sterfdatum van ons jongste kind."
"Better Days" by Zaheer Flanders
2013-09-09 Verse 1: Lately, I've stopped feeling I've stopped thinking And one day To get away from you I'm gonna take that leap And fall into someone new Chorus: It was coming on Far too long And I was moving Further away As the nights shortened And made way for better days Verse 2: I'll face […]
