Geskryf vir: Straatligkinders
Ek droom ? storieboek van jou
Jy's my prinses vir wie ek drake veg en kastele bou
Kaalvoet sing ek liedjies totdat die gras onder my voete dou
REFREIN:
Jy's my verbode vrugte
My ice cream in die winter
My suiker in die nag
Jy's my hazard ligte
My kaggel in die somer
My geraamte in die kas
Ek skryf ? love song net vir jou
Met blomme, kerse en ? piekniek onder die maanlig hou
Geheime briefies, ? leidraad na my hart
My arms om jou gevou
REFREIN
Jy's alles wat verkeed is, maar tog so reg
REFREIN

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

