By robots en strate, sien jy hulle staan
Met baby op die rug, en ’n klomp plakkate
Hulle klere is flenters, hulle soek net bietjie geld
Hulle klop aan jou kar se vensters, vir ’n bietjie brood en melk
Refrein:
Lost in translation
Deurmekaar die hele nation
So wees maar versigtig my bra
Dis Suid Afrika (x2)
En in die aand onder ’n brug
En in die oggend op jou stoep
Met die uitdrukking op hulle gesig
Dat jy weet wat hulle soek
Van die oggend tot vanaand
Vergryp aan drank
Mishandel vrou en kind
Chorus:
Lost in translation
Deurmekaar die hele nation
So wees maar versigtig my bra
Dis Suid Afrika (x4)

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

